Soorte resepte:

Vyf resepte om die nuwe jaar mee af te skop

Dit is amper tyd om fees te vier. Berei hierdie geregte voor om 2024 op die regte manier te betree.

Sjampanje-roomysdrankie

Die sjampanjeproppe gaan omtrent oor ʼn paar dae skiet. Kikker jou sjampanje met ʼn bietjie roomys op.

Sjampanje-roomysdrankie. (Foto: Lapa Uitgewers)

Kry die volledige resep hier.

Mini-pizzas

Maak hierdie minmoeite-versnapering om aan te peusel terwyl julle vir die nuwe jaar wag.

Mini-pizza. (Foto: Lapa Uitgewers)

Kry die volledige resep hier.

Paptert

Indien die braaivure op die 31ste Desember gaan brand, behoort hierdie paptert ʼn heerlike bykos te wees.

Kry die volledige resep hier.

Hamburgers met kaas gestop

ʼn Hamburger-braai is darem al te lekker wanneer jy saam met jou familie kuier. Hierdie maklike gereg sal perfek wees om die nuwe jaar mee te vier.

Hamburgers met kaas gestop. (Foto: Lapa Uitgewers)

Kry die volledige resep hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.