Wiele2Wiele: Alfa betree C-segment

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

In hierdie week se episode van Wiele2Wiele word daar passievol gesels oor Alfa Romeo wat die pragtige nuwe Tonale bekendgestel het. Baic se Beijing X55 beïndruk, hulle leer interessante feite by die ‘Ford Driving Skills for Life’-dag en hulle toets KTM se elektriese SX-E 5-motorfiets.

Passievol oor Alfa Romeo se pragtige nuwe Tonale en Baic se Beijing X55 beïndruk. Interessane ‘Ford Driving Skills for Life’ feite en ’n elektriese KTM SX-E 5 motorfiets. Passionate about Alfa Romeo's beautiful new Tonale and impressed by Baic's Beijing X55. Interesting 'Ford Driving Skills for Life' facts and an electric KTM SX-E 5 motorcycle. ALFA ROMEO #AlfaRomeoTonale #AlfaRomeoPassionBAIC South Africa #BeijingX55 #TransformYourWorldFord #DrivingSkillsforLife https://www.ford.co.za/about-ford/driving-skills/ KTM Paarl #ClintonPienaar #KTMElectric #KTMSXE5 https://ktmpaarl.co.za ???? #AlfaRomeoSA #BaicSA #FordSA #KTMPaarlLuister hier / Listen here:https://maroelamedia.co.za/leefstyl/motors/wiele2wiele-alfa-betree-c-segment/Maroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radioo Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie OnsRadio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Happening Radio Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio Ecohealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, November 29, 2022

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.