Wiele2Wiele gesels oor Jeep se nuwe Grand Cherokee

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week beleef Wiele2Wiele Jeep se splinternuwe Jeep Grand Cherokee L. Hulle gaan ry ook met BMW se 220i koepee en bring tyd met die Chery Tiggo 7 Pro deur. Met die BMW Motorrad Internasionale GS Trophy wat Sondag in Albanië begin, stel hulle die drie manne wat Suid-Afrika gaan verteenwoordig voor.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

RomeoTangoGolf ·

Jeep Grand Cherokee….beste voertuig wat ek gery het vir 3 jaar, die ander 3 jaar moet liewer niks oor gesê word nie

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.