Beurtkrag deurnag opgeskort

Argieffoto (Foto: kimwonyeul /Pixabay)

Fase 3-beurtkrag sal van 00:00 opgeskort word tot 05:00 môreoggend.

Eskom skryf dit toe aan die verdere verbetering in beskikbare kragopwekkingskapasiteit wat tot 12 582 MW van kragopwekkingskapasiteit verminder het.

Fase 1-beurtkrag word Dinsdag van 05:00 tot 16:00 toegepas, gevolg deur fase 3-beurtkrag van 16:00 tot Woensdagoggend om 05:00.

Eskom monitor die stelsel en sal na verwagting Dinsdag verdere besonderhede verskaf.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Karina ·

Eshkom gee bietjie krag, dan vat hulle sommer weer baie weg. Intussen verminder ons elektrisiteits rekening niks, inteendeel dit is meer!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.