“Die afgelope paar maande is daar ‘n skaduwee oor hierdie prestasies gegooi deur ‘n reeks gebeure wat begin het met Beeld-berigte oor ‘n Nazi-kultuur op die Potchefstroom-kampus van die universiteit. Dit het gelei tot groot politieke druk op die universiteit se raad en bestuur, en het ‘n bepalende invloed gehad op twee kommissies van ondersoek na die stand van die NWU,” sê Buys.
“Die gevolg hiervan is ‘n onsmaaklike verdeeldheid in universiteitsgeledere, en ‘n politieke aandrang op ʼn radikale rassetransformasie van die Potchefstroom-kampus – dieselfde model wat talle ander voorheen top Afrikaanse instellings totaal laat verengels of selfs laat misluk het.”
Buys sê dit is dus nodig om dit duidelik te stel waarvoor hulle veg en waarvoor hulle nie veg nie.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
1 Kommentaar
As lid van Solidariteit myself, sal ons maar moet sien hoe lank hou die wit universiteit. Jammer om te sê maar die toekoms lyk nie goed nie en hoe lank voor hulle ook swig onder die druk van die antichristiese kommunistiese regering???? Kom ons wees realisties!!! Dit is wit seuns: Dis die grootste bedreiging vir die wêreldmag. Die wittes moet uitgeroei word, wêreldwyd!!! Die wit vrouens en wit gestremdes is nou ook uitgesluit van die arbeidsmark. Eiendomsreg in wit hande (waarvoor ons flippen hard gewerk het) gaan ons ontneem word. So wat is Flip Buys nou eintlik wat hom gaan… Lees meer »