Suid-Afrikaanse verbruikers wat hulle swaarverdiende geld op “ingevoerde ekstra suiwer olyfolie” bestee, word deur buitelandse vervaardigers ingeloop wat produkte verkeerd etiketteer en olie verkwansel wat van ‘n baie lae graad is.
Die Suid-Afrikaanse Olyfbedryfsvereniging is nou besig met ‘n landwye bemarkingsveldtog om verbruikers bewus te maak van dié gebruik wat die plaaslike bedryf kan ruïneer.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
2 Kommentare
is dit maar nie so nie, alles wat tweede hands is word in hierdie land “gedump” ek koop buitendien net olyf olie wat van eerbare Suid Afriikaanse plase af kom.