Alles vir Maandag 7 Oktober 2013

Reënvooruitsigte nog skraps

Met al hoe meer verootmoedigingsdienste vir reën wat plaasvind, en al hoe meer berigte oor vee wat baie swaar kry onder die langdurige droogte oor groot dele van veral die binneland, lyk die reënvoorsigte oor die volgende aantal dae ook nie belowend nie.