Video: Nuwe MSG Sphere in Las Vegas betower met ligte

Die MSG Sphere in Las Vegas in die VSA. (Foto: Patrick T. Fallon/AFP)

ʼn Nuwe vermaakarena in Las Vegas in die VSA met die vermoë om die omgewing te verlig betower besoekers. Die MSG Sphere is bedek met LED-skerms – teen ʼn koste van meer as R41 miljard – en die gebou kan hom vermom as enigiets van ʼn reusebasketbal tot selfs die aardbol. Die ouditorium, met sitplek vir 18 600 mense, sal sy eerste konserte in September en Oktober aanbied.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.