Wanneer jy teen Italië se nasionale sokkerspan speel, kan jy verwag om te verloor. Maar teen die rugbyspan?
Soekresultate vir: Andrea Venter
Italië hou by hul (verloor)span
Die Italiaanse afrigter, Conor O’Shea, het net twee veranderinge aan sy opdrafspan gemaak wat met 15-31 teen Argentinië verloor het vir Saterdag se toets teen die Springbokke in Padova.
Pro14: vir Kings en Cheetahs is skoen aan die ander voet
Vreemde velde en vreemde teenstand is nie maklik nie, soos die Cheetahs en die Southern Kings reeds eerstehands oorsee geleer het. Maar Saterdag is dié situasie aan die ander voet.
Anika Smit-moord: ‘Geregtigheid kan nou geskied’
Anika Smit se pa en die twee jong mans wat as getuies geroep is in die geregtelike ondersoek na haar grudood ses jaar gelede, is dit almal eens dat hulle verlig is dat iemand uiteindelik weens haar moord in hegtenis geneem is.
Anika Smit-saak: Verdagte mag geïdentifiseer word
Die 24-jarige man wat homself Vrydag aan die polisie oorgegee het in verband met die moord op die 17-jarige Anika Smit, het Maandag in die Pretoria-Noord-landdroshof verskyn.
PG du Plessis se ‘Siener’ kry nuwe lewe by die Woordfees
Die alombekende verhoogstuk Siener in die suburbs uit die pen van PG du Plessis gaan vanjaar met ʼn splinternuwe rolverdeling by die Woordfees te sien wees.
Grootste Afrikaanse liedjie-kategoriewenners bekendgemaak
Die vyf kategoriewenners in Maroela Media se Grootste Afrikaanse Liedjie-veldtog.
Video: SA-voortvlugtende vasgetrek
Gerhardus Jansen van Vuuren, die man wat na bewering sy vriendin drie jaar gelede erg aangerand en vermoor het, is in Brasilië vasgetrek.
Voortvlugtende in Brasilië aangekeer
Die voortvlugtende Gerhard Jansen van Vuuren, wat van die moord op sy voormalige meisie, Andrea Venter, verdink word, is glo Woensdag in Brasilië aangekeer.