Volgens die sekuriteitswag het Gerhard Jansen van Vuuren na Andrea Venter toe geloop, haar bolyf opgetel en haar keel met ʼn mes oopgesny.
Soekresultate vir: Andrea Venter
Jansen van Vuuren Maandag weer in hof
Gerhard Jansen van Vuuren se verhoor is verlede jaar reeds twee keer uitgestel en sou aanvanklik Januarie in die hooggeregshof in Johannesburg afgeskop het.
Gerhard ‘ʼn produk van geweld’
“Hy was nog altyd sy pa se kind. Hy was ook ʼn produk van sy pa, soos hy van sý pa was. Dit is ʼn bose kringloop.”
Hofsaak diep dekade se hartseer op
Andrea Venter was die wonderwerkbaba vir wie haar ouers 12 jaar lank gewag het. Toe word sy te vroeg van hulle weggeruk.
Video: ‘Ek het Andrea Venter gewaarsku’
“Die oggend toe ek die oproep kry dat Andrea vermoor is, het ek op my knieë neergeval en begin bid. Ek het daardie dag ook ʼn dogter verloor.”
Jansen van Vuuren ‘geestelik ongesteld’
ʼn Voorlopige verslag van ʼn psigiater dui daarop dat Gerhard Jansen van Vuuren aan ʼn geestelike versteuring ly.
Moordverdagte wil nuwe regspan hê
Dit is die tweede keer in minder as ʼn jaar dat Gerhard Jansen van Vuuren van regspan verander.
‘Jansen van Vuuren het geweet wat hy doen’
Die regter het beslis dat dit nie nodig is om Gerhard Jansen van Vuuren vir ’n derde psigiatriese evaluasie te stuur nie.
Jansen van Vuuren was ‘ander mens’ voor moord
Andrea Venter se familie het Dinsdag kop onderstebo uit die hof gestap toe die saak teen haar vermeende moordenaar vir die soveelste keer uitgestel is.
Moordverdagte vra derde psigiatriese evaluasie
Volgens Gerhard Jansen van Vuuren was hy onder die invloed van steroïde toe hy sy gewese meisie, Andrea Venter, in 2011 vermoor het.
Pa wil beweerde moordenaar in die oë kyk
Andrea Venter se pa hoop om vandag ʼn brief aan haar beweerde moordenaar te oorhandig, wanneer die moordverhoor begin.
Frustrasie omdat moordsaak amper dekade sloer
Die verhoor van Andrea Venter se vermeende moordenaar is vir ʼn tweede keer in drie maande uitgestel.
Geloftedag 2020: Hier is jou naaste Geloftefees
Talle Afrikaners sal weer vanjaar Geloftedag op 16 Desember herdenk. Hier is jou naaste Geloftefees:
Gedig: Eden – Sossusomgewing
“Soos in Eden, in Genesis, is alles nuut, nog onbenoemdes. Ons soek elke voël se genus en gebied. Die tjeriktik se wysie word nagefluit, op sysies se kleur en die spesie besluit.” Lees Trienke Laurie se gedig, “Eden – Sossusomgewing”
Andrea Venter-moord: ‘Ek wil hom in die oë kyk as ek dit vir hom gee’
“Sy het na ʼn naweek van hel daarin geslaag om uit sy kloue te kom en het probeer vlug. Hy was te vinnig vir haar.”
Foto’s: Moordverdagte terug in SA, dán in hof
Gerhard Jansen van Vuuren het Vrydagmiddag in Suid-Afrika aangekom.
SA moordverdagte uiteindelik uitgelewer
Gerhard Jansen van Vuuren het amper ʼn dekade gelede glo sy voormalige meisie vermoor waarna hy landuit gevlug het.
SA moordverdagte sewe jaar later in Brasilië vas
Vier dae voordat sy verhoor in Mei 2013 vir die moord op Andrea Venter moes begin, het Jansen van Vuuren met ʼn vals paspoort uit die land gevlug.
Geloftedag 2019: Hier is jou naaste Geloftefees
Dié lys bevat Geloftefeeste oor al nege provinsies.
Omnibusse vir kinders
Hoe gemaak wanneer jy graag jou vir jou leesgierige kinders hulle gunstelingskrywers se boeke wil aankoop, maar jou beursie is plat? Skaf ‘n omnibus aan!