Luister: Belangrikheid van velsorgroetine

Argieffoto. (Foto: Kevin Laminto/Unsplash)

Ongelukkig is daar nie net een pasgemaakte velsorgroetine wat gevolg kan word nie en lyk die ideale velsorgroetine verskillend vir elke soort vel. Daarom is dit belangrik om te weet hoe om jou velsorgroetine aan te pas sodat dit jou eie vel bevoordeel.

Maroela Media het by dr. Vanessa Lapiner, ʼn dermatoloog en eienaar van die TASH360-velsorgsentrum in Seepunt en stigter van die Root4-velsorgreeks, aangeklop vir ʼn omvattende en insiggewende reeks oor velsorg.

In dié insetsel gesels sy oor velsorgroetines, hoe belangrik dit is om een roetine daagliks te volg en hoe dié roetine verander soos wat veroudering plaasvind.

Dr. Vanessa Lapiner, dermatoloog en stigter van TASH360 en Root4. (Foto: Facebook)

  • Luister boaan die berig na die volledige insetsel.
  • Luister volgende week na Lapiner se raad oor velsorgprodukte.
  • Volg vir Lapiner op Facebook en Instagram. Besoek TASH360 se webwerf hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.