Podlitiek: Gebaretaal word erken; Gayton het Orania verken

Opgestel deur die Podlitiek-span

In hierdie week se Podlitiek-episode bespreek Arno Roodt en Paul Maritz die week se nuus. Suid-Afrika het hierdie week ʼn 12de amptelike taal verwelkom, en die paneel dink hardop oor die taalwerklikheid in die land. Gayton McKenzie van die Patriotic Alliance het onlangs ʼn draai in Orania gemaak, en die Podlitiek-span loer ʼn bietjie na die reaksies daarrondom.

Hierdie kwessies en ander vrae op Podlitiek.

  • Die Podlitiek-span bestaan uit Paul Maritz, Ernst van Zyl, Reiner Duvenage en Arno Roodt.

Hierdie plasing is deur ’n onafhanklike persoon of onderneming saamgestel. Die menings en standpunte wat in hierdie skrywe uitgespreek word, is nie noodwendig die beleid of standpunt van Maroela Media se redakteurs, direksie of aandeelhouers nie. –Red

Deel van: Meningsvormers, Podsendings

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.