“My jare by die staatshospitale was makliker as hierdie naweek.”
Lees meerAlles vir Donderdag 11 Mei 2023
ToekomsVenster: Al nader aan God se wil
Jy kom eerste, jy is ʼn wenner. By God is daar nie tweede en derde plekke nie. Hy sien jou raak en vier jou lewe en getuienis met oorgawe.
Adam Young veilig tuis, Skotties op pad
Die twee hondekinders sal ná middernag op ’n vlug uit Egipte na Suid-Afrika vertrek en teen Vrydagoggend in Johannesburg land.
Wapens vir Rusland: ‘Ambassadeur sal nie losse beskuldigings maak’
“Amerika se intelligensiediens is hoogs gesofistikeerd en ’n ambassadeur sal nie sulke stellings maak sonder goeie bewyse nie.”
Geëis: Dr. Nandi se lisensie om te praktiseer
Dr. Nandipha Magudumana se lisensie om te praktiseer is glo reeds opgeskort weens haar versuim om jaarlikse gelde te betaal.
Lesufi moet belofte oor maatskaplike dienste op skrif stel
Volgens Solidariteit was die voorneme van Panyaza Lesufi om die begrotingsbesluite te heroorweeg, blote oëverblindery wat, tensy dit skriftelik bevestig word, net “ʼn idealistiese voorneme bly wat weer verander kan word”.
Ambassadeur sê SA het vuurwapens aan Rusland verskaf
Pres. Cyril Ramaphosa het nié die bewering ontken toe die opposisieleier John Steenhuisen hom Donderdagmiddag daaroor in die parlement uitgevra het nie.
Mej. SA-organisasie se vlag sal voortaan nie meer by Mej. Wêreld wapper
Dít volg nadat die Mej. Wêreld-skoonheidskompetisie Donderdag in ʼn Facebook-plasing aangekondig het dat die aktrise en sakevrou Carol Bruwer die nuwe lisensiehouer van Mej. Wêreld in Suid-Afrika is.
SAT-raad se nuwe hoof reeds in omkopery-bewerings gewikkel
Die SAT se tussentydse raadslede het van die bewerings geweet, maar steeds vir Nomasonto Ndlovu as waarnemende hoof van die raad aangestel.
Helpende Hand bied weer kerke-kongres aan
“Solidariteit Helpende Hand fokus op gemeenskapsontwikkeling, en ons is terdeë bewus daarvan dat dit nie moontlik is om gemeenskappe te ontwikkel sonder om die kerk se rol in die samelewing te beklemtoon en bevestig nie.”
Toyota se jongste stadsbuks
Toyota se Urban Cruiser was gereeld ‘n topverkoper en nou is daar ‘n nuwe model.
KTM doen wat KTM goed doen
Hierdie jaar was die vyfde aanbieding van KTM Suid-Afrika se Adventure Rally.
Sakekamer vergemaklik deelname aan Tshwane-begroting
Die openbaredeelnameproses het ten doel om onder meer menings oor verskeie tariefverhogings in te samel.
Rand tuimel tot anderkant R19 teen dollar
Die rand het gedurende die streng algehele afsondering in April 2020 laas só swak verhandel.
Drie wagte vas ná transito-roof
Die drie verdagtes – glo tussen die ouderdomme van 53 en 60 – is Woensdag deur die Valke se ondersoekspan vir ernstige en georganiseerde misdaad in hegtenis geneem.
Beurtkrag: ‘Regering het nie misluk,’ sê Ramaphosa
As dit van hom afgehang het sou pres. Cyril Ramaphosa kragskepe na Suid-Afrika laat kom het vir die opwekking van noodkrag terwyl ander alternatiewe ingestel word.
Hier is die wenners van kaartjies vir Moedersdag-koorfees
Twee Maroela Media-lesers het elkeen ʼn dubbelkaatjie vir Vox Chamber Choir se Moedersdag-koorfees gewen.
Mpumalanga-boere raadop oor veediefstal
Sommige boere sê hoewel hulle die voorvalle aanmeld, het die polisie dikwels nie voertuie om misdaadtonele te besoek nie en ook nie toerusting om forensiese bewyse in te samel nie.
Foto’s: N4-betogings ruk handuit
Die situasie het Donderdagoggend handuit geruk toe die uitvoerende burgemeester van die eMalahleni-munisipaliteit, Connie Nkalitshana, deur woedende betogers uitgejou en weggejaag is.
Radiofrekwensie help boere hulp ontbied (selfs sonder sein of krag)
“Ons wil graag alle boere in die Wes-Kaap aanmoedig om dié frekwensie op hul radio’s te laat installeer sodat ʼn aanlyn kommunikasienetwerk gevestig kan word waar boere mekaar in tye van nood kan ondersteun.”