Hierdie konflik tussen twee mededingende sentra van militêre mag is geensins ʼn korttermyn-Soedannese probleem nie, maar illustreer eerder ʼn algemene langtermynprobleem in Afrika.
Alles vir Donderdag 11 Mei 2023
Om twintig jaar later weer te studeer
Die reaksies was nie baie bemoedigend nie: “Baie moeite”, “schlep en drama”, “ʼn astronomiese mors van geld en tyd”. As hulle wel iets geleer het, kon hulle nie onthou wat dit was nie.
Fognini wen stryd van 35-jarige spelers
Italië se Fabio Fognini het sy staal in Rome gewys toe hy vir Andy Murray in drie stelle geklop het.
Drie in hof vir moord op plaaswerker
Die mans het omstreeks 20:00 die plaaswerker en sy vrou raakgeloop, hulle voorgekeer en geld geëis. Die mans het daarna ’n skoot op die plaaswerker afgevuur.
Man tronk toe vir moord op eksmeisie, ma
Hy is ook ’n verdere tien jaar tronkstraf opgelê nadat hy sy tweejarige dogter en sy eksmeisie se broer probeer vermoor het.
Ramokgopa praat vandag met parlement oor energie-aksieplan
Kgosientsho Ramokgopa sal fokus op die verlammende ekonomiese uitwerking van beurtkrag, die werkverrigting van die geïnstalleerde Eskom-kapasiteit en ingrypings rakende die nasionale energiekrisis.
Gedagte vir die dag: Krag in moeilike tye
In die wêreld sal julle dit moeilik hê. (Johannes 16:33)