“Ek word yskoud as ek dink wat deur Jayde se kop moes gegaan het toe sy ontvoer is. “
Soekresultate vir: Jayde Panayiotou
Panayiotou-saak: Middelman nou moontlik verhoor
Die selferkende middelman in die moord op Jayde Panayiotou het ʼn art. 204-getuie geword, maar gaan nou moontlik vervolg word.
Panayiotou-saak hervat vir vonnis
Dit kom ʼn dag nadat Jayde Panayiotou haar 32ste verjaarsdag sou vier.
‘Sy het gesmeek om jou liefde en aandag’
Emosies het Vrydag hoog geloop in die hooggeregshof in Port Elizabeth toe Jayde Panayiotou se suster ʼn hartverskeurende brief voorgelees het en gesê het hulle sal Christopher Panayiotou nooit vergewe nie.
Panayiotou-moord: Vonnisverrigtinge begin
“Ek wil hê hy [Panayiotou] moet toegesluit word. My suster is vermoor.”
Video gee deurslag in Panayiotou-saak
Die video is tydens ʼn geheime polisieoperasie opgeneem.
[Video] Trane, blydskap ná Panayiotou-uitspraak
Jayde se familie en ondersteuners het Donderdag regter Dayalin Chetty se uitspraak in die Panayiotou-moord in die hooggeregshof in Port Elizabeth met ʼn handeklap toegejuig.
Hof lewer uitspraak in Panayiotou-moordsaak
Uitspraak is Donderdag in die hooggeregshof in Port Elizabeth gelewer in die saak teen Christopher Panayiotou, Sinethemba Nenembe en Zolani Sibeko, die mans wat aangekla word van die moord op Jayde Panayiotou op 21 April 2015.
D-dag vir Christopher Panayiotou
Alle oë is vandag op regter Dayalin Chetty wat na verwagting in die Port Elizabeth-hooggeregshof uitspraak gaan lewer in die opspraakwekkende verhoor van Christopher Panayiotou, wat vandag 31 jaar oud word.
Panayiotou hoor dalk lot op verjaarsdag
Dit is in dié stadium nog onduidelik hoe lank die uitspraak sal duur omdat ʼn magdom bewyse opgesom moet word.
‘Video wys Panayiotou was betrokke by moord’
“Vumazonke was by die huis minute voordat die oorledene weg is werk toe. Hoe sou hy geweet het? Wie anders sou weet hoe laat die oorledene in die oggende werk toe gegaan het behalwe vir Panayiotou?”
Panayiotou-verhoor: Verdoemende bewyse teen verdagtes, sê staat
Staatsaanklaer Marius Stander het gesê Vumazonke “is sonder enige redelike twyfel een van die moordenaars”. Hy het gesê die bewyse teen Siyoni is ook “verdoemend”.
Panayiotou-verhoor byna op ʼn einde
Die uitgerekte moordverhoor het meer as ʼn jaar gelede begin.
[Video] Panayiotou se minnares hou kop omhoog in hof
Jayde se ma, Michelle Inggs, was ooglopend ontsteld deur Coutts se teenwoordigheid en het die hof in trane verlaat.
Panayiotou-saak: Minnares wis niks van moord of oproepe
Chanelle Coutts, die moordbeskuldigde Christopher Panayiotou se minnares, het Maandag as ʼn getuie vir die verdediging in die Port Elizabeth-hooggeregshof verskyn.
Panayiotou-moordverhoor hervat
Dit is nie duidelik of Panayiotou se beweerde minnares, Chanelle Coutts, ingeroep gaan word om vir hom te getuig nie.
Panayiotou-moordverhoor: Staat wil sy saak heropen
Die staat het Vrydag in die Port Elizabeth-hooggeregshof aangedui hy gaan weer ʼn aansoek indien om sy saak te heropen teen Christopher Panayiotou, die sakeman wat verdink word dat hy sy vrou, Jayde, laat vermoor het.
Panayiotou-saak: Magtiging vir video-gesprek in die kollig
Gedurende kruisondervraging het meer inligting egter aan die lig gekom oor hoe die polisie die operasie georkestreer het.
Panayiotou gaan nie in moordverhoor getuig nie
Panayiotou se minnares gaan wel getuig.
Panayiotou: Staat onkant gevang oor verdediging se getuie
Stander het vir tyd gevra om die nodige dokumentasie in plek te kry vir hom om die getuie te kruisondervra.