Sokker: Frankryk is Wêreldbekerwenners

Kylian Mbappé (19) vir Frankryk (Foto: Fifa, Twitter)

Frankryk het Sondagmiddag as oorwinnaars uit die stryd gestap by Fifa se Wêreldbeker-toernooi in Rusland.

Frankryk het Kroasië in die Luzhniki-stadion met 4-2 geklop.

Al vyf oorspronklike gunstelinge is voor die halfeind uitgeskakel. Hulle is Duitsland, Spanje, Portugal, Brasilië en Argentinië. Vir die eerste keer in die geskiedenis was nie een van Argentinië, Brasilië of Duitsland in die halfeind van die kompetisie te sien nie. Boonop is al vyf Suid-Amerikaanse lande ook uitgeskakel.

Meer inligting is hier beskikbaar.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

14 Kommentare

Wessel ·

Hulle het dit verdien, ongelooflik, en daai man met die vinnige voete!

Frans C ·

En so is Frankryk se Afrikaspan die laaste Afrikaspan staande.Dit klink naar,maar dit is waar al die spelers is oorspronklik van Afrika.Dit is gelykstaande aan Suid Afrika wat die rugby wêreldbeker wen met spelers wat almal van NZ afkomstig is.

As ek ‘n Fransman was sou ek eerder my kop in skaamte laat sak het,pleks om met breë hoenderbors rond te loop.

Peet ·

@FransC. Presnel – France, Lemar – France, Dembele – France, Tolisso – France, Nzonzi – France, MANDAND – CONGO, Rami – France, Fekir – France, Sidibe – France, Thauvan – France, Mendy – France, Areola – France. Maak een speler die span nou van Afrika af?

Henry ·

Meerderheid van die Franse sokkerspan is netso ‘Frans’ soos ‘n wit of Sjinese ou met ‘n Kongolese paspoort ‘n Kongolees is.

:-)))

Peet ·

@Henry, daai is waar hul gebore is. Hul is so Frans soos wit mense is SA Africans is.

Henry ·

Peet ek is nie ‘n Souf Efriekin nie.
Ek is ‘n Afrikaner van Europese herkoms (Duits en Iers) wat tans in Suid Afrika woon bloot omdat ek nie oor der miljoene Dollars of Euros beskik om wettiglik na my voorouers se heimat terug te keer nie.
Wat hulle, my voorouers, ooit besiel het om na die mees suidelike punt van hierdie droewe vasteland te emigreer, sou ek nie weet nie. Waarskynlik om finansiële redes, of moeilikheid met die bure, in my Ierse oupa se geval.
Die meerderheid “Franse” spelers in die Wêreldbeker span het duidelik beter migrasie besluite geneem as wat my voorouers gemaak het.
Snik.
:-)

Frans C ·

Lees “Meet France’s World Cup players with deep African roots”

Franna ·

@Frans C dan is CR en Malema reg, wit suid afrikaners is dan nie Afrikane nie maar wel europees. Die spelers het dalk “roots” voor vaders en ouers, maar hul self, is nie.

Frans C ·

1. Presnel Kimpembe – Congo
Kimpembe was born in France, but his father is Congolese.

2. Samuel Umtiti

Born in Cameroon and Roger Milla even tried to get him to play for Cameroon.

3. Paul Pogba

Born in France to two Guinean parents.

4. Kylian Mbappé

Born in France to a Cameroonian father and Algerian mother.

5. Ousmane Dembélé

Born in France. His mother is French, but of Mauritanian and Senegalese descent, while his father is from Mali.

6. Corentin Tolisso

Born in France, but has connections to Togo through his parents. In 2016, Togo manager Claude Le Roy tried to get him to play for the African side, but Tolisso declined.

7. N’Golo Kanté

Born in France, both his parents are from Mali. Kanté was approached by Mali ahead of the 2015 African Cup of Nations having not played for France in any of their age group teams. But he said no.

8. Blaise Matuidi

Born in France to an Angolan father and Congolese mother.

9. Steven Nzonzi

Born in France with Congolese parental heritage. He declined playing for Congo twice. His father did, however, once ask if he was eligible to play for England back in 2016. He wasn’t, though having already represented France at age group level.

10. Steve Mandanda

Born in the DRC and moved to France when he was a teenager.

Frans C ·

11. Adil Rami

Born on the French island of Corsica to Moroccan parents.

12. Nabil Fekir

Born in France to Algerian Parents. He was named in Algeria’s squad for friendlies against Oman and Qatar in March 2015. However, he withdrew to take part in the French squad for friendlies against Brazil and Denmark.

13. Djibril Sidibé

He has links to Mali, but was born in France.

14. Benjamin Mendy

Born in France to Senegalese parents. He decided to represent France and made his senior debut in March 2017.

Koos ·

Niks ná BORN IN FRANCE beteken enige iets nie. BORN IN FRANCE = FRENCH.

Frans C ·

Ja Koos,want ouers weet dat jy moet net geboorte gee aan ‘n kind in ‘n land,dan is die kind ‘n burger van die land.Dit is presies dieselfde probleem waarmee Amerika tans worstel.
Jou argument is dus as jou ouers besluit het om die onaangename omstandighede plaaslik te ontvlug en jy in Frankryk gebore was,dan is jy ‘n Franse burger en vee jy jou hele,etniese,kulturele geskiedenis uit,asof dit nie bestaan het nie.

En as jy dan besluit Frankryk is nie die plek vir jou nie,maar eerder Suid Afrika,dan is jou kinderswat hier gebore word, weer Suid Afrikaners .Jy is dus ‘n voorstander van gemengde nasies, en die sg globale mens,oral tuis maar nooit ‘n tuiste nie.

Dit is geen wonder die hele Europa is tans in so’n gemors nie,waar veral Moslems
stamlande oorneem, en soos in Nederland aandring op eie distrikte,eie skole, eie dokters,want geen blanke dokter word toegelaat ens.

En dan raak hul nog vermetel genoeg om ‘n Nederlandse parlementslid op ‘n vergeldingslys te plaas,tot so’n mate dat hy op ‘n stadium van veilige huis tot veilige huis moes vlug in sy eie land.

Lekker plek die nuwe Europa.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.