Gareth Daniell, beter bekend as Braaiboy, het op 17 April 2009 begin braai en het vir die afgelope ses en half jaar nog nie een dag se braai gemis nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "BraaiBoy"
Video: ‘Braaiers’ ding mee vir plek in SA-span
Duisende Suid-Afrikaners het Woensdag op “Braaidag” ontspan om die braaivleisvuur, maar vir ‘n handvol mans by die Good Food and Wine-skou in Johannesburg was veel méér op die spel.
BraaiBoy ná sy wêreldrekord
Die feit dat BraaiBoy Sondagoggend die wêreldrekord vir die langste braai aaneen laat spat het, het teen Maandag nog nie heeltemal by hom ingesink nie.
BraaiBoy staan sterk ná 28 ure agter braaivleisvuur
BraaiBoy is sterk op pad om die wêreld se braairekord vir die langste braai aaneen, te laat spat.
Foto’s: Nuwe wêreldbraairekordpoging onderweg
Donderdagoggend klokslag om 08:30 was BraaiBoy se kole gereed vir die eerste vleisie om gebraai te word om te poog om die huidige Guinness-wêreldrekord vir die langste aaneen braai te verpletter.
BraaiBoy vuur en vlam vir wêreldrekord
Binne twee dae skop ʼn marathon-braai in Pretoria af, wat gaan poog om die huidige Guinness-wêreldrekord vir die langste braai te verpletter.
Suid-Afrikaner gaan poog om drie dae aaneen te braai
BraaiBoy, ʼn boorling van Pretoria, gaan volgende week poog om die Guinness-wêreldrekord vir die langste braai te verpletter.