Volgens vooruitskattings kan dit Maandag en Dinsdag meer as 50 mm reën, wat nog vloede kan veroorsaak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Eloise"
Foto’s: Eloise eis talle lewens
Honderdduisende mense is deur die sikloon geraak en tienduisende hektaar landbougrond het verspoel.
Eloise: Twee kinders verdrink in Mpumalanga
ʼn Aantal mense in verskillende dele van die provinsie het dié week verdrink.