“Ek en Anelle het besluit dat dit vir ons as gesin, en veral vir klein Leonard, beter is om die groot trek aan te pak.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Elvis se seun"
Video: Stefan en sy Anelle se beloftes aan mekaar
“Jy is vir my mooier as die Namib, die see in my drome; jy is vir my mooier as ʼn mens,” koer Stefan in sy belofte.
Foto’s: Stefan Ludik en sy Anelle haak af
Hul huweliksbevestiging vroeër dié maand was ʼn onvergeetlike geleentheid, verklap die akteur en musikant Stefan Ludik en sy aktrise-vrou, Anelle, op sosiale media. Van die kraakwit rok met die lang sluier tot die drielaagkoek het dié dag spesiaal gemaak, en nóú sien hulle uit na ʼn lewe saam.
Allegaartjie 3 – Program 62
Willem Kitshoff van Impak bespreek nog ʼn paar vrae rondom tuisonderrig en Mwah! gesels met Burger Meyer oor die nuwe verwerking van hulle gewilde liedjie, Sandra Prinsloo.
Stem vir jou Sandra Prinsloo-gunsteling en wen!
Hierdie kompetisie is gesluit: Die musiekgroep Mwah! se treffer Sandra Prinsloo, in samewerking met Elvis se seun, was só gewild dat hulle nou ook ʼn verwerking daarvan gemaak het. Stem nou vir jóú gunsteling weergawe van die liedjie en jy kan ‘n groot prys wen.
Allegaartjie 2 – Program 22
In hierdie Dinsdag se Allegaartjie gesels ons oor beserings aan diens in ‘Jou regte in die werkplek’. Ons begin ʼn nuwe reeks oor breinkrag – Susan Hepple verduidelik hoe die brein en sintuie saamwerk. Ons gesels ook met die geheimsinnige sanger van Elvis se Seun.