Elkeen verwerk verlies op sy eie manier; die dood van ʼn geliefde raak elkeen anders. Vir Lize Beekman, wat skryf as ʼn uitlaatklep gebruik, was woorde net nie genoeg om háár verlies te verwerk nie.
Alles vir die sleutelwoord "Geestesgesondheid"
Deon Labuschagne goed op dreef met volgende fiksheidsuitdaging
Deon Labuschagne wat verlede jaar sy eerste 94.7-fietswedren voltooi het, het ook verlede week sy eerste 10km-wedloop klaar gemaak en sal op 19 April aan sy eerste tweekamp deelneem.
Fietswedren-droom bewaarheid; nou lê driekamp voor
Deon Labuschagne ly aan ʼn bipolêre versteuring en fisiese gestremdheid wat sy spiere affekteer, maar dit keer hom nie om sy lewe voluit te leef nie.
Dewani deur groep kenners waargeneem
Die moordbeskuldigde Shrien Dewani se verhoor kan moontlik so vroeg as Oktober begin indien ‘n paneel van kenners rakende geestesgesondheid bevind hy is geskik om verhoor te word, het die Wes-Kaapse hooggeregshof Vrydag gehoor.
Boek: Bipolêre siekte: Kyk my in die oë
“Bipolêre siekte: Kyk my in die oë” is die skreiende verhaal van Elsabé Brits se ontreddering in die kil gange van ’n geestesgestig, van volslae verlatenheid – verlate van vriende, kollegas, kundige hulp, en uiteindelik ook van haarself.