Maroela Media en Impak Onderwys fokus hierdie week op die belangrikheid van die grondslagfase. Twee kenners verduidelik hoekom hierdie fase so ʼn groot effek het op verdere leer.
Alles vir die sleutelwoord "Impak Onderwys"
Ontwikkel jou kind se vaardighede in die grondslagfase
Kinders in die Grondslagfase is in ’n baie ontvanklike fase van hul lewens waartydens hulle aan nuwe leerervarings blootgestel word, vaardighede bemeester en hul vermoëns ontwikkel.
Impak se leerlinge maak ‘n verskil
Impak-matrikulante se prestasie in 2014 getuig van die maatskappy se wenresep. Ongeveer 650 kandidate het die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen afgelê, met ’n slaagsyfer van 72%.
Vier redes waarom ouers tuisonderrig verkies
Die groeiende belangstelling in tuisonderrig in Suid-Afrika laat ’n mens wonder waarom ouers besluit om hul kinders self te onderrig.
Toekoms van SA se onderwysvisie en beoordeling van pluimvee se eiers
Professor Rita Niemann verduidelik hoe Impak Onderwysdienste help om Suid-Afrika se onderwysvisie te verwesenlik en die skouhoenderkenner, Ben Janse van Rensburg, praat oor die beoordeling van die inhoud van eiers by ʼn pluimveeskou.
Tuisonderrig laat jou kind se natuurlike talente blom
Die Amerikaanse oudonderwyser en skrywer John Taylor Gatto, een van die groot name in literatuur oor moderne onderwys, glo dat tuisskool ’n oplossing bied vir die meeste probleme wat tans met die tradisionele model verband hou.
Tuisonderrig: Wat ’n ouer moet weet
Oorweeg jy om jou kind tuis te onderrig? Kom ons kyk na die voor- en nadele tussen die tradisionele skoolmodel en tuisonderrig.
Tegnologie, leer en ons kinders
Die wêreld waarin ons kinders leef, lyk heeltemal anders as dié van vorige generasies. Een van die grootste verskille is dat hulle meer toegang tot tegnologie het.
Die belangrikheid van lees
Lees is ongetwyfeld een van die belangrikste vaardighede wat ’n kind nodig het om sukses te behaal, op skool én in die lewe.
Die toekoms van onderwys in SA en Elizma Theron se sewe liefdadigheidskonserte
Professor Rita Nieman van Impak Onderwysdienste praat oor die toekoms van onderwys in SA en Elizma Theron vertel meer oor haar welwillendheidmaand.
Allegaartjie 3 – Program 67
Ons bring vir jou inligting oor ʼn gebedsaksie vir môre se verkiesing en Annelize Brits gesels vir oulaas met Willem Kitshoff van Impak oor tuisonderrig.
Allegaartjie 3 – Program 62
Willem Kitshoff van Impak bespreek nog ʼn paar vrae rondom tuisonderrig en Mwah! gesels met Burger Meyer oor die nuwe verwerking van hulle gewilde liedjie, Sandra Prinsloo.
Allegaartjie 3 – Program 57
In vandag se Allegaartjie word daar verder gesels oor tuisonderrig en Kevin Leo bring deesdae sy musiek tot binne in jou kombuis. Burger Meyer het meer hieroor gaan uitvind.
Allegaartjie 3 – Program 52
Ons plaas die fokus op outisme, Suzaan Keyter vertel vir Burger wat ons kan verwag van die tweede seisoen van Kokkedoor en praat oor tuisonderrig elke Dinsdag vir die volgende vier weke.