As jou kinders nou die ouderdom bereik het waar hulle vreeslik opsien teen die malligheid van Kersfees, laat hulle leer wat mense in ander lande doen om Kersfees te vier, sodat hulle hul eie vreemde en wonderlike familie en tradisies kan waardeer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kersfees Wêreldwyd"
SA’ners in die buiteland: Só vier ons Kersfees in Kanada (Deel 2)
Suzanne Vegreville is ons tweede leser vanjaar wat van haar koue Kersfees in Kanada vertel. Die koue speel ʼn rol op die spyskaart, maar verhoed nie die Kanadese om hul huise prettig te versier nie.
SA’ners in die buiteland: Só vier ons Kersfees in Nieu-Seeland
Pieter Labuschagne is nog nuut in Kiwiland (Nieu-Seeland). Hoewel hy nog nie die land se Kerstradisies in volle glorie ervaar het nie, is daar wel talle interessanthede wat hy met lesers deel.
SA’ners in die buiteland: Só vier ons Kersfees in Kanada
Hoewel Karen Jordaan en haar gesin hul Kersfees in die koue Kanada deurbring, verkies hulle om dit saam ander Suid-Afrikaners te vier en die “tradisionele ding” te doen soos net Suid-Afrikaners kan. Sy skryf:
SA’ners in die buiteland: Só vier ons Kersfees in Nederland
Hoewel die Kersseisoen in Europa prentjiemooi is, vier Nederlanders Kersfees heel anders as die Suid-Afrikaners, vertel Madelein Geurden du Toit, wat al die afgelope 13 jaar in Nederland woon. Sy vertel:
SA’ners in die buiteland: Só vier ons Kersfees in Thailand!
Hulle het verlede jaar gesmag na ʼn eg Suid-Afrikaanse Kersfees, en selfs net om op Kersdag ʼn Kersdiens in ʼn kerk by te woon. Daarom het sy en haar man besluit om vanjaar ʼn bietjie Suid-Afrikaanse nostalgie in hul Kersfees in te werk, skryf Marietjie Klynsmith uit Thailand. Sy vertel: