“Ek weet nou armoede is kleurblind. Dit kan enigiemand oorkom.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Luvuyo Menziwa"
‘Bazoeka’-student: Tugverhoor ná uitlatings
“Ter afsluiting, f** wit mense. Gee my net ʼn AK-47 of ʼn bazoeka sodat ek die regte ding kan doen en hierdie demoon-besete mense kan doodmaak,”
AfriForum Jeug eis skorsing van ‘bazoeka’-student
AfriForum Jeug het ’n memorandum aan die bestuur van die Universiteit van Pretoria (Tuks) oorhandig, waarin die organisasie die skorsing eis van Luvuyo Menziwa, die studenteraadslid wat glo wit mense met ʼn AK-47 of ʼn bazoeka wil doodskiet.
Valke ondersoek Tuks-student se bazoeka-uitlating
Strafregtelike aanklagte is by die polisie aanhangig gemaak teen Luvuyo Menziwa, die geskorste lid van die Universiteit van Pretoria (Tuks) se studenteraad wat glo wit mense met ʼn AK-47 of ʼn bazoeka wil doodskiet.
SR-lid ‘wat wittes wil doodskiet’ geskors
Luvuyo Menziwa, die lid van die Universiteit van Pretoria (Tuks) se studenteraad wat glo wit mense met ʼn AK-47 of ʼn bazoeka wil doodskiet, is van die raad geskors.