Die minister van basiese onderwys se aankondiging, dat die matriekslaagsyfer vir 2016 hoër is as in 2015, is met gemengde gevoelens ontvang.
Alles vir die sleutelwoord "Matrieks"
Michelle blink uit op alle terreine
Michelle Kasa van Hoërskool Bergvlam het agt onderskeidings behaal.
Jana is ʼn plattelandse meisie met groot drome
“Ek wil die lewe ten volle te geniet en net genoeg hê om gelukkig te wees.”
Liche glo ʼn mens moet streef na iets beter
Sy beskou haar ouers as die rolmodelle by wie sy elke dag iets kan leer en sy sê hulle speel ʼn groot rol in wie sy as mens is.
Gerhard het ʼn passie vir tegnologie
“My resep vir sukses is om te volhard in die nastreef van jou drome en om nooit op te gee nie.”
Pieter glo hy is ʼn gebore ingenieur
Pieter sê hy glo solank ʼn mens net aanhou, uit jou foute leer en nie opgee nie, sal jy sukses behaal.
Tweelingsussies spoor mekaar aan tot sukses
Oor mekaar sê hulle: “Sy is my beste vriendin – ons is baie lief vir mekaar.”
Wouter sê motivering dryf hom aan
Wouter Nel het ʼn allemintige nege A’s behaal in die matriekeindeksamen.
Leandi is op pad Duitsland toe
Hierdie Vrystaatse slimkop het agt onderskeidings verwerf in die matriekeindeksamen.
Gideon wil in sy pa se voetspore volg
Hy beskou sy pa as sy rolmodel wat vir hom die spore gelaat het om in te volg.
Die film- en teaterwêreld wink vir Robert
Robert skryf sy akademiese sukses toe aan genetika en harde werk.
Carla se uithouvermoë beloon haar in akademie en atletiek
Sy glo haar prestasies spruit uit haar afhanklikheid van God, harde werk en ʼn gebalanseerde lewenstyl.
Ingenieurswêreld wink vir Marlize
Marlize de Villiers van Afrikaanse Hoёr Meisieskool Pretoria het uitstekend gevaar in die matriekeindeksamen met agt onderskeidings.
Delmarie wil suksesvol wees én balans handhaaf
Hoërskool Garsfontein het nóg ʼn uitblinker opgelewer wat in agt vakke onderskeidings ingepalm het.
Michelle blink uit op vele terreine
Michelle Stevens van Hoërskool Merensky het ʼn groot oes onderskeidings ingesamel in die afgelope matriekeindeksamen.
Cecile glo aan balans
Cecile Bester van die Hoërskool Ficksburg se suksesresep het duidelik gewerk.
Elani wil graag die wêreld sien
Elani Meyer van Afrikaans Hoёr Meisieskool in Pretoria is nog een van dié skool se uitblinkers wat agt onderskeidings verwerf het.
Natasha: ‘Ek skep vir myself hoëdruksituasies’
Natasha se ouers, broer, ouma en hele familie het haar deur elke toets en eksamen gebid.
Ulrich droom van sy eie besigheid
Hoërskool Waterkloof het nog ʼn matrikulant opgelewer met ʼn allemintige agt onderskeidings.
Marco: ‘Die harde werk het al in graad 1 begin’
“My oupa sê lankal, hy kry my bitterlik jammer, want met twee onnies in die huis het ek nooit ʼn kat se kans gehad nie! Ek dink die harde werk het al in graad 1 begin.”