Schalk Marais van Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch spog met agt onderskeidings: in Engels, Afrikaans, Frans, wiskunde, rekeningkunde, lewensoriëntering, ekonomie en fisiese wetenskappe.
Alles vir die sleutelwoord "Matrieks"
Elizabeth droom daarvan om ʼn dokter te word
Elizabeth Labuschagne van Hoërskool Paarl Gimnasium het agt onderskeidings ingepalm in matriek – in Afrikaans, Engels, wiskunde, fisiese wetenskappe, lewenswetenskappe, lewensoriëntering, ingenieursgrafika en ontwerp asook Frans.
Matriekuitslae: Wes-Kaap span die kroon
Van al die provinsies het die Wes-Kaap die beste matriekresultate vir 2015.
Jennifer wil ʼn brawe dokter wees
Jennifer Dalgleish van Hoërskool Zwartkop in Pretoria het onderskeidings in Engels, lewensoriëntering, wiskunde, lewenswetenskappe, fisiese wetenskappe, rekenaartoepassingstegnologie, rekeningkunde en toerisme behaal.
‘Werklike matriekslaagsyfer is minder as 36%’ – AfriForum
Die burgerregteorganisasie AfriForum het gesê die gevolg van politiekery in plaas van leierskap is ʼn werklike matriekslaagsyfer van minder as 36%.
Analitiese denke Mericia se beste kwaliteit
Mericia Els van Hoërskool Waterkloof in Pretoria spog met agt onderskeidings – in Afrikaans, Engels, wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde, Frans, fisiese wetenskappe en besigheidstudies.
Elrike glo in harde werk en toewyding
Elrike Hugo van die Hoërskool Brandwag in Uitenhage sê beplanning, harde werk en toewyding is haar resep vir haar akademiese sukses.
Regsloopbaan wink vir musikale Vicko
Vicko Venter van Hoërskool Potchefstroom Gimnasium in Noordwes spog met agt onderskeidings.
Nederige Lara spog met nege onderskeidings
Lara Loock van Hoërskool Waterkloof in Pretoria het nege onderskeidings ingepalm in matriek.
Suné wil haar as tandarts bekwaam
Suné Steenkamp van Potchefstroom Gimnasium in Noordwes het agt onderskeidings verwerf.
Veelsydige Liandri wil ʼn chirurg word
Liandri van Zyl van Hoërskool Diamantveld in Kimberley het agt onderskeidings ingepalm in matriek.
Hendrik pak die lewe aan met selfvertroue
Hendrik van der Poll van die Hoërskool Waterkloof het agt onderskeidings – in Afrikaans, Engels, wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde, fisiese wetenskappe, geskiedenis en ekonomie – ingepalm.
Tian wil onthou word as betroubare mens
Tian Lategan van Hoërskool Eldoraigne in Centurion het onderskeidings in Afrikaans, Engels, wiskunde, lewensoriëntering, besigheidstudies, rekeningkunde, inligtingstegnologie en fisiese wetenskappe behaal.
Ilse gryp elke geleentheid aan
Ilse Gravett van Hoërskool Hans Strijdom in Naboomspruit is ʼn positiewe denker wat elke geleentheid wil aangryp.
Joannie skryf sukses toe aan God se genade
Joannie Muller van Hoërskool Bothaville in die Vrystaat het sewe onderskeidings behaal.
Ingenieurswese roep sokkerster Nyiko
Nyiko Nkwinika van Hoërskool Ben Vorster in Tzaneen het onderskeidings behaal in Xitsonga, Engels, lewensoriëntering, wiskunde, fisiese wetenskappe, lewenswetenskappe asook ingenieursgrafika en ontwerp.
Andrea glo in harde werk en balans
“Werk hard, speel hard en hou die lewe eenvoudig.” So sê Andrea Devenish van Hoërskool Merensky in Tzaneen wat spog met agt onderskeidings in die 2015-matriekeksamen.
Anita behaal agt onderskeidings, verfkwas in die hand
“Ek is eerder die persoon wat geglimlag het as die persoon wat nie terug geglimlag het nie.”
Só sê Anita Marais van die Hoërskool Waterkloof in Pretoria wat agt onderskeidings behaal het.
Rudolf streef daarna om altyd sy beste te lewer
Rudolf Verryne van Hoërskool John Vorster in Pretoria het onderskeidings behaal in Afrikaans, Engels, wiskunde, lewensoriëntering, fisiese wetenskappe, elektriese tegnologie, ingenieursgrafika en ontwerp en inligtingstegnologie.
Marmari streef na iets meer as middelmatigheid
Marmari Pienaar van Hoërskool Diamantveld in Kimberley het agt onderskeidings behaal.