Agter die daling in die matriekslaagsyfer lê die moontlikheid dat die slaagsyfer vir die eerste keer in jare ’n aanduiding gee dat die uitslae in pas met vereiste standaarde is. Minstens een koerant het dit reeds vooraf met straatbaniere as goeie nuus vir die land aangekondig.
Alles vir die sleutelwoord "Matrieks"
Matriekuitslae vir 2014 op Maroela Media
Die dag het uiteindelik aangebreek – jou matriekuitslae is beskikbaar!
Topmatrieks: Darren spog met nege A’s
Darren Maree van die Hoërskool Waterkloof in Pretoria spog met nie minder nie as nege onderskeidings in die matriekeindeksamen.
Topmatrieks: Suné geïnteresseerd in kernkrag
Suné Grobbelaar van Hoërskool Waterkloof in Pretoria spog met nege onderskeidings.
Topmatrieks: Passie vir motors lok Tihan
Tihan Pelser van die Hoërskool Garsfontein in Pretoria spog met nege onderskeidings.
Topmatrieks: Tweeling ryg 10 onderskeidings in
Charolize en Linandi de Lange van die Hoërskool Goudveld in Welkom het saam tien onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Topmatrieks: Liefde vir diere roep Marzelle
Marzelle Fourie van die Oranje Meisieskool in Bloemfontein het agt onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Topmatrieks: Ashton wil oor niks spyt wees
Ashton Moran van die Hoërskool Framesby in Port Elizabeth spog met agt onderskeidings.
Topmatrieks: Sigourney wil geld maak om diere te help
Sigourney Lishman van die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria spog met agt onderskeidings.
Topmatrieks: Slimkop het groot liefde vir kultuur
Jeanne-Lee Smit, verlede jaar se onderhoofdogter van die Hoërskool Zwartkop in Centurion, het agt onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Topmatrieks: Slimkop wil mense help
Marilize Kleynhans van die Hoërskool Zwartkop in Centurion het agt onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Topmatrieks: Maranée hou by gesin se Puk-tradisie
Maranée Botha van die Hoërskool Zwartkop in Centurion het agt onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Topmatrieks: Elizna wil wêreld ʼn groener plek maak
Elizna du Toit van die Hoërskool Waterkloof in Pretoria het agt onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Topmatrieks: Ouers stel voorbeeld vir Tarryn
Tarryn Forster van die Hoërskool Ficksburg in die Vrystaat spog met agt onderskeidings.
Topmatrieks: Helgard volg Einstein se advies
Helgard Brink, verlede jaar se onderhoofseun van die Hoërskool Waterkloof in Pretoria, het agt onderskeidings behaal.
Topmatrieks: Adriaan wil keuses oop hou
Adriaan Rothmann van die Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria het agt onderskeidings in die matriekeindeksamen gekry.
Topmatrieks: Saschke dank haar Hemelse Vader
Saschke van der Merwe van die Hoërskool Goudveld in die Vrystaat spog met sewe onderskeidings.
Topmatrieks: Fokus en harde werk het dit vir Cecile gedoen
Cecile Mans van Hoërskool Sasolburg in die Vrystaat spog met sewe onderskeidings.
Topmatrieks: ‘Die mens is gebore om uit te staan’
Gunter van der Walt van die Hoërskool Bothaville in die Vrystaat het sewe onderskeidings behaal.
Topmatrieks: Lugvaartbedryf roep Robert
Robert Burr Dixon van die Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria spog met sewe onderskeidings.