Nina du Toit van die Hoërskool Waterkloof in Pretoria spog met agt onderskeidings in die matriekeindeksamen.
Alles vir die sleutelwoord "Matrieks"
Topmatrieks: Michelle passievol oor haar land
Michelle Oelofse van die Hoërskool Riebeeckstad in die Vrystaat het sewe onderskeidings ingeoes.
Topmatrieks: Oplet in die klas gee Rohann ses A’s
Rohann Eloff van die Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria het ses onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Topmatrieks: Oestyd bring sewe goue A’s vir Stephan
Stephan Brink van die Hoërskool Bothaville in die Vrystaat het sewe onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Topmatrieks: Nicol glo almal is gelyk
Nicol Stassen van Potchefstroom Gimnasium het vyf onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Kenners oor matriekuitslae
Vanjaar se matriekuitslae, wat slegter is as die van die vorige paar jaar, is dalk vir die eerste keer in ’n lang tyd ’n ware weerspieëling van die krisis waarin die land se onderwysstelsel is.
Matrieks: Só lyk provinsiale slaagsyfers
Angie Motshekga, minister van onderwys, het Maandag aangekondig dat Gauteng se matrikulante in 2014 die beste presteer het in die land.
Matriekslaagsyfer daal
Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, het Maandag tydens ʼn mediakonferensie aangekondig dat die matriekslaagsyfer vir 2014 laer is as in 2013.
Matrieks: ‘Arbeidsmark beloon kundigheid’
Die huidige Suid-Afrikaanse arbeidsmark toon dat kundigheid beloon word en dat verdere opleiding skoolverlaters se kans om werk te hê aansienlik verbeter.
Matriekeksamen: Nog bewerings van grootskaalse kullery
Umalusi, die raad vir gehalteversekering in algemene en verdere onderwys en opleiding, sal binnekort ʼn verslag bekend maak oor beweerde grootskaalse kullery by 69 eksamensentrums regoor die land.
Matriekuitslae: Wiskunde en wetenskap swakker
Die 2014-matriekuitslae vir wiskunde, wiskundige geletterdheid en fisiese wetenskappe is swakker as in 2013.
IEB-eksamen se uitslae bekend
Die eerste groep matrikulante se lang wag is verby. Die Onafhanklike Eksamenraad (IEB) se uitslae is Woensdag bekend gemaak.
Matriek 2014: Departement maak gereed vir uitslae
Die departement van onderwys het Vrydag gesê alles verloop glad om die matriekuitslae vroeg volgende jaar vry te stel.
ʼn Eerste vir matrieks: Soek jou uitslae aanlyn, in Afrikaans
Matrieks van 2014 is die eerste matrikulante ooit wat die geleentheid sal hê om hul uitslae digitaal op ʼn Afrikaanse platform te sien.
Matrieks 2014: Registreer om kennisgewings te ontvang
Maroela Media kan vir jou kennisgewings stuur om jou te laat weet wanneer die matriekuitslae op ons webblad gepubliseer is.
Min onreëlmatighede in matriek-eindeksamen
Die departement van basiese onderwys het Vrydag gesê ondanks dreigemente oor betogings in sommige dele van die land het die matriek-eindeksamen glad verloop.
Geen name by matriekuitslae
Matriekuitslae wat in koerante gepubliseer word, gaan slegs die identiteitsnommer en eksamennommer van leerlinge bevat, het die departement van basiese onderwys Dinsdag gesê.
Maroela soek top-matriekpresteerders
Maroela Media, een van Suid-Afrika se grootste Afrikaanse nuus- en vermaaklikheidswebwerwe, wil vanjaar erkenning gee aan Afrikaanse skole se toppresteerders in die matriekeksamen.
Matriekeindeksamen begin met min onreëlmatighede
Die 2014 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen vir altesaam 688 660 matrikulante het Maandag met min voorvalle landswyd afgeskop.
‘Steeds net matriek nodig vir provinsiale hoof van misdaadintelligensie’
Die vakbond Solidariteit het die nasionale kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), Riah Piyega, versoek om te verklaar waarom die minimum akademiese vereiste vir die pos van provinsiale hoof van die polisie se misdaadintelligensie-afdeling net ’n matrieksertifikaat is.