John Frederick Coetzee, Fareez Allie en Achmat Toffa wat van die moord op nagklubeienaar Bruno Bronn beskuldig word, het Maandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof verskyn.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "nagklub"
Kaapstadse tiener in koma ná aanranding
Jean Lambrechts (19) van Kaapstad is in ʼn koma nadat hy en sy vriende Saterdagaand op pad na ʼn nagklub aangeval is.