Volgens hom was hy by die deur toe ʼn skoot afgegaan het en hy in ʼn “mini-tsoenami” vasgevang is soos mense uit die lokaal probeer kom het.
Alles vir die sleutelwoord "Nelson Mandelabaai-munisipaliteit"
Raadslede in hof ná geweld in raadsvergadering
Hy is na St. George-hospitaal geneem waar hy steke aan sy linkerslaap ontvang het. Hy het ook snye en kneusplekke aan sy arm en nek gehad en moes glo ook glasstukke uit sy nek en bors laat verwyder.
Raadslede met veiligheidswagte in hof ná bakleiery
Werner Senekal, hoofsweep van die raad, en Rano Kayser, burgemeesterskomiteelid vir paaie en vervoer, ontvang sedert die skermutseling glo doodsdreigemente.
Spanning vererger in Nelson Mandelabaai
Spanning tussen Athol Trollip, die burgemeester van Nelson Mandelabaai-munisipaliteit, en Mongameli Bobani, adjunkburgemeester, het Woensdag nóg ʼn wending geneem toe Bobani twee sake van bedrog teen senior beamptes aanhangig gemaak het.
Cheeky Watson, nog drie vas
Cheeky Watson, voormalige rugbybaas van die Oostelike Provinsie, is saam met nog drie mense in hegtenis geneem en het Vrydag in die Port Elizabeth-landdroshof verskyn.
Danny Jordaan red OP met munisipaliteit se geld
Die OP Kings sal wel in vanjaar se Curriebekerreeks speel nadat ʼn ondersteuningspakket van R20 miljoen met die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit (NMM) beding is.