Dié onbaatsugtige gebaar van Smith se broer van Gqeberha in die Oos-Kaap het in Junie gelei tot die 800ste nieroorplanting van die Netcare Christiaan Barnard-gedenkhospitaal se oorplantingsentrum.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "nieroorplanting"
Adam Barnard hou moed ondanks talle terugslae
“Jare se gewag op ʼn nieroorplanting en die een na die ander gesondheidsterugslag vreet die tyd op.” Maroela Media het met Louis Barnard, Adam se pa, oor sy gesondheidstryd van die afgelope paar jaar gesels.