“Die departement wil dié pasiënte skuif na plekke waar moontlik geen geskikte sorg vir hulle gaan wees nie. Dié inwoners ly aan ernstige toestande wat dikwels gespesialiseerde sorg vereis.”
Lees meerAlles vir Sondag 21 Augustus 2022
Proteas stotter, vat vlam ná rustyd
Ondanks ’n gespook en gespartel in die eerste twee kwarte het die Protea-netbalspan genoeg gedoen om Botswana in Pretoria te klop.
MotoGP: Bestendige Brad Binder 7de in Spielberg
Sondag se MotoGP is deur Francesco Bagnaia (Ducati) gewen, wat sy vyfde sege vanjaar en derde opeenvolgende oorwinning was.
Sekerheidswag doodgeskiet naby Witbank
Na bewering was een verdagte met ’n vuurwapen en die ander een met ’n mes gewapen.
Ontmoet die man wat elke oggend in Wellingtonstraat waai
Om te waai, of nie te waai nie – daarin lê die vraagstuk. Sedert ʼn 38-jarige man van George in die Wes-Kaap besluit het om ure lank vriendelikheid en oggendgroete met sy arms uit te swaai, glo hy dat hy daarmee sy roeping gevind het. En dit is meer as wat baie mense van hul eie lewens kan sê, glo Sarie Marais-Nell.
Woods wil PGA-reeks red
Tiger Woods het reuseplanne om die gesogte Amerikaanse PGA-gholfreeks teen die nuwe LIV-rebellereeks te pantser.
‘Regering trek skouers op oor sinkgat’ – VF Plus
Plaaslike inwoners is oortuig daarvan dat die sinkgat veroorsaak is deur mynaktiwiteite langs die woongebied.
Verdagtes gevang met polisie se handradio’s
Die soektog het tot die opsporing van twee polisie-handradio’s gelei wat van die Kleinvlei-polisiestasie gebuit is.
Die waarde van gemeenskappe en verhoudings
“Ek dink een van die grootste geskenke van Afrika wat ek saam met my dra, is ons belange in die gemeenskap.”
Man kry tweede kans op lewe danksy broer
Dié onbaatsugtige gebaar van Smith se broer van Gqeberha in die Oos-Kaap het in Junie gelei tot die 800ste nieroorplanting van die Netcare Christiaan Barnard-gedenkhospitaal se oorplantingsentrum.
Griek maak ’n einde aan Daniil se Cincinnati-droom
Stefanos Tsitsipas sal in die eindstryd van die Western & Southern-ope teen Borna Coric te staan kom nadat hy met Daniil Medvedev klaargespeel het.
Alleenvaarder dood op seiljag buite Stilbaai gevind
“Ná drie dae waartydens die seiljagvaarder – wat alleen aan boord van die seiljag was – se familie niks van hom gehoor het nie, het hulle owerhede van sy verdwyning laat weet.”
Anrich druk die spoednaald in die rooi
In een van Anrich Nortjé se boulbeurte op Lord’s het hy ’n gemiddelde snelheid van 149 km/h gehandhaaf. Dit is die vinnigste boulbeurt wat die Engelse in die afgelope tien jaar op hul tuisveld moes trotseer.
Verpleegster wat babas ‘vergiftig’ vas
Agt ander pasgeborenes was siek, maar hulle het nie gesterf nie.
Gholf: Cantlay, en die Korda-susters, veg pad oop
Die Amerikaanse gholfspeler Patrick Cantlay is op koers om die eerste speler te word wat opeenvolgens boaan die FedExbeker-ranglys eindig.
277%-toename in buurtwaglede
Daar is tans altesaam 490 buurtwagte oor die hele Wes-Kaap.
Groot behoefte aan pleegouers, plekke van veiligheid
“Daardie kinders verdien nie om gelos te word omdat ons as grootmense bang is vir verlies, gedragsprobleme, verwerping of ʼn uitdaging nie.”
Video: Ontmoet die Karoo-manne met die ‘windpomp-rockmusiek’
Die Karoo dien ook as groot inspirasie vir dié unieke groep se rou, akoestiese styl.
Soektog ná kanovaarder in rivier verdwyn
Giel van Deventer is ’n kranige kanovaarder en het Augustus verlede jaar sy 50ste Bergrivier-roeimarathon voltooi.
Video: ‘Die Kontrak 2’ ontgin Afrikaanse musiekgoud
Die wenner sal op 4 November tydens die openingsaand van die uitverkoopte Afrikaans is Groot-konsert aangekondig word.