Twee legendes, een verhoog. Karen Zoid en Francois van Coke se “Toe vind ek jou”-konsert is nou op Showmax.
Alles vir die sleutelwoord "Showmax"
Kook en Geniet die legende – nou ʼn TV-reeks!
Uitgehonger vir regte Suid-Afrikaanse kos? Kook en Geniet die legende – nou ʼn TV-reeks op Showmax.
Uitvlucht – ʼn storie van hoop
Regardt van den Bergh se fliek “Uitvlucht”, is nou op Showmax. As jy op soek is na ʼn lekker stewige drama wat jou gees gaan lig, is hierdie net die fliek vir jou.
Wild & Wragtag: Die jagveld in jou woonkamer
Gaan bos! Wild & Wragtag is nou op Showmax.
Lollos en Lettie kom kuier uit Lalaland
Raai wie kuier nou op Showmax, al die pad van Lalaland af? Sing, dans en lag lekker saam met Lollos!
Braai-inspirasie met Jan Braai
Steek solank jou vuurtjie aan, want Jan Braai is terug Jan Braai van Timbavati tot in België.
Parlement Parlement – Nuwe kykNET komedie
Laat lag regeer. Parlement Parlement, paneelkomedie uit die boonste rakke.
Die Boekklub Seisoen 2 – nou op Showmax
Die tweede seisoen van kykNET se geliefde dramareeks “Die Boekklub” is van 12 Julie op Showmax te sien.
OppieStoep is terug om jou hardop te laat lag!
Storietyd vir grootmense. OppieStoep bring die beste Afrikaanse storievertellers bymekaar.
Uitmuntende nuwe reekse in Julie op Showmax te sien!
Die sewende maand van die jaar het aangebreek en hierdie Julie bring Showmax vir jou uitmuntende nuwe reekse!
Splinternuwe TV-reeks in SA vervaardig
Julia Anastasopoulus, beter bekend as SuzelleDIY, speel die hoofrol van die reeks, “Tali’s Wedding Diary”.
Nuwe Angus Buchan-reeks op TV: Koringaar
Kort jy pitkos vir die siel? Kyk Angus Buchan se geestelike geselsprogram “Koringaar” nou op Showmax.
ShowMax: Wie kyk wat in die wêreld?
“Die blootstelling aan hedendaagse Afrikaans is wonderlik; só sal ons taal nie verouder nie. Dit maak dit sommer lekkerder om buite Suid-Afrika te woon. Ek kan enige tyd van die dag of nag my tablet aanskakel en my gunstelinge kyk.”
[Video] Kreatiwiteit word getoets in Kunsvlyt
Kreatiewe siele spook dit uit met papier, potlode, gom en kryte in Kunsvlyt, ’n realiteitsprogram waarin 10 deelnemers kragte meet om hulle kreatiwiteit te toets. Die verf gaan behoorlik spat!
[Video] Kuier saam om die kampvuur met Kampkos
Beaté en John-Henry Opperman kuier om die kampvuur met Suid-Afrikaanse bekendes in Kampkos. Hulle kampeer en leer die kampkos-geheime van lekker mense ken, en smul aan goed wat op die vuur gaargemaak is.
Die Bergs – Suid Afrika se eie Kardashians
Die Bergs is ’n werklikheidsreeks wat ’n intieme blik op die lewe van die Afrikaanse musiekster Charlize Berg en haar familie bied.
Kom vind jou mense ‘Oorsee’
Leer ken die stories van Suid-Afrikaners op reis van Engeland na Ierland, België, Nederland, Frankryk, Oostenryk en die Tsjeggiese Republiek en raak bekend met die stede waarin dié mense hulleself gevestig het. Dis ’n reisprogram wat iets van die huis soek en dit in mense vind.
Kan jy Sara se geheim hou?
Hulle sê drie mense kan ’n geheim hou as twee dood is, maar Sara se geheim is anders: sy is ’n ma wat ’n geheim moet hou om haar seun se lewe te red – al skeur dit ook haar familie uit mekaar.
Slim én snaaks! Phil 101 die nuwe sitkom is hier!
Phil 101 gaan oor die doen en late van die mense wat werk by die eens glorieryke filosofie-departement aan die Sentrale Universiteit van Suid-Afrika (SUSA) met die skreeusnaakse veterane Pierre van Pletzen en Frank Opperman.
Kokkedoortjies kóók op Showmax ook
In die kombuis bevat die kleinste botteltjies dikwels die bestanddele met die meeste skop – en net so is dit met die deelnemers aan kykNET se nuwe werklikheidsreeks Kokkedoortjie.