“Sy skielike heengaan los ʼn groot leemte in die maatskappy en gemeenskap.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Tarlton"
Bejaardes glo op kleinhoewe gemartel
Die polisie het ʼn ondersoek van stapel gestuur nadat ʼn bejaarde egpaar Saterdag in die vroeë oggendure op ʼn kleinhoewe buite Krugersdorp aan die Wes-Rand aangeval en na bewering met kookwater gemartel is.