‘n Polisiebeampte wat daarvan aangekla word dat hy ‘n man langs sy voertuig gesleep het, is deur die Mmabatho-landdroshof op borgtog vrygelaat.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "vangwa"
Vangwa-sleep: Polisie bly in aanhouding
Die saak teen agt polisiebeamptes wat verdink word van die moord op ‘n Mosambiekse taxibestuurder, is Maandag deur die Benoni-landdroshof tot Vrydag uitgestel.