Luister: Wiele2Wiele ry met Mazda se CX-5 en Isuzu se D-Max

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Mazda se CX-5-sportnuts en Isuzu se D-Max 250 X-Rider-bakkie. Hulle verduidelik wat is rem-homologasie en vir 2-wiele kyk hulle na die onthulling van BMW se grootse bokserenjin in ‘n motorfiets – die BMW R 18.

Van ‘n elegante vars briesie na ‘n naam wat sinoniem is met betroubaarheid! Ons gee betekenis aan groot woorde en staan groot-oë oor ‘n groot #2wiele enjin!A fresh elegant breeze to a name that is synonymous with reliability! We give meaning to big words and stand big-eyed over a big motorcycle engine!Luister hier / Listen here: https://maroelamedia.co.za/tegnologie/motors/luister-wiele2wiele-ry-met-mazda-se-cx-5-en-isuzu-se-d-max/Mazda Southern Africa #MazdaCX5 #CX5 Isuzu South Africa #Dmax250XRider #Dmax #XRider #DmaxXRider Car magazine #Tech #HowBrakeTestingWork #September2020 #Issue763 BMW Motorrad South Africa #MakeLifeARide #SoulFuel #R18 #BMWR18???? #MazdaSA #IsuzuSA #CARMagSA #BMWMotorradSAMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA Passion FM SA Bok Radio / BokTv #ElanGlobalRadio #PrivateGroup #StereoSonderGrense #PublicGroup #RadioSuidAfrika #PublicGroup

Posted by Wiele2Wiele on Wednesday, 9 September 2020

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae