In Suid-Afrika gaan “die burokratiese proses ook vir die staat belangriker wees as jou lewe”, skryf Theuns du Buisson in ʼn verduideliking oor hoe die nuwe Nasionale Gesondheidsversekering na verwagting gaan werk.
Lees meerAlle stories op Maroela Media
Van koshuiskamer tot koffiewinkel
Lara Jordaan sou nooit kon droom dat haar onderneming om koffie uit haar koshuiskamer te verkoop, die eerste stap was om haar eie koffiewinkel net ʼn paar jaar later oop te maak nie.
Ietermagog uit stroperkloue gered
Die intelligensiegedrewe operasie is Vrydag deur die Cullinan-polisie se eenheid vir veediefstal en bedreigde spesies, verskeie ander polisie-eenhede en die Gautengse verkeerspolisie van stapel gestuur nadat inligting oor die beoogde transaksie ontvang is.
Olimpiese vuur brand helder vir Dupont
Vir Antoine Dupont het die brandende fakkel waarskynlik net sy medaljevuur verder gestook – die sterskrumskakel is immers deel van Frankryk se sewesplanne.
Ballito: Vyfde slagoffer lewend gevind
Die soektog na die slagoffers is vroeër Saterdag tydelik opgeskort nadat nog dele van die sandbank meegegee het.
Nampo in foto’s; was jý daar?
Altesame 86 474 mense het vandeesweek deur Nampo-park se hekke gestroom en daar is fluks sake gedoen.
Bulls klink Benetton-doppie vóór rustyd
Die Bulls het nege drieë in die Verenigde Rugbykampioenskap-kragmeting teen Benetton op Loftus Versfeld gedruk.
Staat sloer met stappe teen bek-en-klou in Oos-Kaap
Klaarblyklik kan riglyne om die siekte te beheer nie ingestel word tot dr. Mpho Maja, direkteur van dieregesondheid by die departement, toestemming daarvoor gee nie. Maja wil egter eers die provinsie self besoek voor sy dié toestemming gee.
Geen borgtog vir Fleurs se vermeende moordenaars
Fleurs het glo die voertuig se deur probeer gryp waarna een van die kapers op hom losgebrand het.
Honde se wêreld kry lewe in dié jeugverhaal
“Ek het ʼn ongelooflike sagte plek in my hart vir diere, en dit maak my so seer om te sien en hoor dat mense hulle diere sommer net êrens aflaai of agterlaat wanneer hulle verhuis.”
Hollywood: Jeremy Clarkson nou Britte se ‘mooiste man’; Victoria’s Secret is terug
In hierdie week se nuus uit Hollywood kry ‘The Voice’ nuwe afrigters, en lokprente van twee langverwagte rolprente word bekendgestel.
Vonnis vir Pongola-trokdrywer verwelkom
Die feit dat Sibusiso Siyaya onder meer aan moord skuldig bevind is, dui op die erns wat die strafregstelsel heg aan die vervolging van padverkeersoortreders, sê die KwaZulu-Natalse regering.
Luister: Hartskos wat jou huis toe laat verlang
“Daar is twee goed wat my altyd met so tikkie heimwee na die huis laat verlang, en dit is pannekoek en skaapboud.”
Sewe dood ná woeste storm Texas tref
Die stad, die VSA se vierde grootste, is Donderdag deur swaar reën en wind van tot 160 km/h getref.
Foto’s | Duisende in buiteland ruk op om te stem
Duisende Suid-Afrikaners in die buiteland het gehoor gegee aan die oproep om te stem.
Bekende ruiter herstel goed ná val
“Dit sal nog ʼn rukkie duur voordat sy weer op ʼn perd kan klim, maar ek is seker sy sal weer. Sy vat nie nee vir ʼn antwoord nie.”
Iga meen Rome-finaal is g’n opgvolgverhaal
“Dit is ʼn splinternuwe week en ʼn splinternuwe toernooi; dinge is baie anders,” het Iga Swiatek vóór nog ʼn eindstryd teen Aryna Sabalenka gesê.
Drie sterf toe sandbank op Ballito-bouperseel ineenstort
Die soektog is in ʼn stadium tydelik opgeskort nadat nog dele van die sandbank meegegee het.
Ruan Pienaar: Gordyn sak ná 20 jaar
Dit was vir langer as 20 jaar ʼn voorreg om die 40-jarige Ruan Pienaar in aksie te sien, om te ervaar hoe hy die spel lees en dikteer, wys hoe om kalm te bly en hoe hy sy teenstanders jare lank gemesmeraais het.
11 vissermanne by Kaapstad vermis
Altesame nege van die 20 bemanningslede is oornag op ʼn reddingsboot gevind en aan boord van een van die visserskepe geneem. Hulle is nie beseer nie.