Die polisie in KwaZulu-Natal sê ‘n vrou is in hegtenis geneem by die King Shaka Internasionale lughawe nadat sy beweer het daar is ʼn bom in haar bagasie.
Lees meerAlles vir Vrydag 21 Oktober 2011
Die ‘ware’ rede vir die gastekort
As jy nie jou vloeibare petroleum gas (VPG)-bottel kan hervul nie omdat die gas in die winkel op is, moenie die amptelike redes daarvoor glo nie.
‘Landbou sal nie onwettige besetting van grond verdra nie’
Agri SA sê die regering moet nie toelaat dat grondhervorming ondermyn word deur uitsprake wat die onwettige besetting van grond aanmoedig nie.
ANC ‘betreur’ Gaddafi se ‘grusame dood’
Die ANC sê hy betreur die feit dat die konflik in Libië slegs tot ʼn einde kon kom met die “grusame dood” van Muammar Gaddafi.
Wallabies eindig derde in wêreldbeker
Australië het derde in vanjaar se wêreldbekertoernooi geëindig toe hy Wallis in die uitspeelstryd met 21 -18 geklop het.
Hart van glas
“Hart van Glas is ongetwyfeld nie net die Afrikaanse CD van die jaar nie, maar ook een van die heel beste Suid-Afrikaanse CD’s van 2011.”
Hulp vir Christa Steyn – Ek wil vir jou
Die jongste is ‘n nuwe CD, Ek wil vir jou: die musiek van Christa Steyn, waarop verskeie kunstenaars hulle gunsteling Christa Steyn liedjie sing.
In ‘n oogwink
Ami Drie letters, maar dubbel die talent… Dit is Ami, sangeres en liedjieskrywer van Johannesburg. Saam met multi-instrumentalis en produksieleier Etienne Ghyoot het hul sopas…
Die moeite werd
Riana se langverwagte sekulêre album is uiteindelik hier! “Die Moeite Werd” is Riana se eerste sekulêre album en volg op die sukses van haar vorige 3 gospel albums
Die liefde los ‘n spoor
Jak de Priester Jak de Priester gaan ongetwyfeld ‘n spoor los in die harte van alle Afrikaanse musiekliefhebbers met sy nuwe album, “Die liefde los…
Desiré
Desmond Wells stel ons bekend aan ‘Desiré’! Hierdie treffende titelsnit sal ons almal op die dansvloer kry hierdie fees seisoen en dit is gewaarborg dat ‘Desiré’ in jou kop sal vassteek
Nuuskommentaar: Franz Liszt se boodskap vir Afrikaners
Liszt se boodskap is duidelik – dit is in die haak om te sê: “My erfenis is vir my mooi. Passievol mooi.”
Boer wat glo tienerseun doodskiet, uit op borgtog
ʼn Boer van Groblersdal wat aangekla word van die moord op ʼn 14-jarige seun is op borgtog van R5 000 vrygelaat.
Man wat meisie buite Louise se skool probeer gryp Vrydag in hof
ʼn Man wat na bewering probeer het om ʼn 18-jarige meisie buite dieselfde skool te ontvoer waar Louise de Waal ontvoer is, sal Vrydag in die Roodepoort landdroshof verskyn.
Hoe ek my wit skuld bely
Een van Potchefstroom se jaarlikse hoogtepunte is Aardklop – wat teen einde September / begin Oktober aangebied word. Dan deel ons Potchefstromers ons ruimte met…
21 Oktober 2011
Oor WYSHEID skryf Spreuke 2: “hou jou ore oop (vir wysheid)… span jou in… roep… vra na… soek dit… spoor dit op… dit is die…
21 Oktober 2011
Het jy geweet?