Die verhoor van ses mans wat na bewering oud-president Nelson Mandela se naam op padborde in Pretoria met dié van Clive Derby-Lewis vervang het, se saak is in die Pretoria landdroshof tot 5 Desember uitgestel.
Lees meerAlles vir Vrydag 28 Oktober 2011
Video: ANC-jeugliga optog eindig by Uniegebou in Pta
Man wat glo drawwers doodry op borgtog vrygelaat
Die man wat daarvan beskuldig word dat hy vyf drawwers doodgery het, is in die Pretoria landdroshof op borgtog van R80 000 vrygelaat.
Jeugliga eis wettiging van grondgryp
Die ANC-jeugliga het Vrydag ʼn beroep gedoen op die regering om die grondwet te wysig om die onteiening van grond sonder vergoeding te wettig.
Paartjie se liggame in huis in Durban gevind
Die polisie in KwaZulu-Natal sê die liggame van ʼn paartjie is Vrydagoggend in hulle huis in Bluff in Durban gevind.
Die plek van litigasie in inter-gemeenskapsgeskille
In die lig van die besondere belang van die soos verwoord in die opskrif hierbo en met waardering vir onder andere drie jong regslui, Péter…
Nuuskommentaar: Lindiwe en die tweepartypersepsie
Of gaan sy gemeet word aan die hand van die hoeveelheid swart kiesers wat sy vir die DA gaan trek, soos dikwels openlik gestel word?
Man vas na hy glo kankerpasiënt in Bfn-hospitaal verkrag
ʼn Man is in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn terminaal siek kankerpasiënt in die Nasionale Hospitaal in Bloemfontein verkrag het.
Meisie sterf na sy glo tydens satanistiese ritueel aan die brand gesteek is
Die jong vrou wat glo tydens ʼn satanistiese ritueel aan die brand gesteek is, het Vrydagoggend aan haar beserings beswyk.
ANC-jeugliga optog beweeg Vrydag na Uniegebou
Duisende ondersteuners van die ANC-jeugliga het Vrydagoggend by die Caledonian-stadion in Arcadia in Pretoria bymekaargekom vir ʼn optog na die Uniegebou.
Taxi-sleep: McCusker se verloofde Vrydag in hof
Die Johannesburgse advokaat wat verlede maand deur ʼn taxi omgery en meters ver gesleep is, se verloofde verskyn Vrydag in die Randburg landdroshof op aanklagte van aanranding.
28 Oktober 2011
“Selfverheffing bring vernedering; wie nederig is, het wysheid.” (Spreuke 11) Om nederig te wees, bring jou baie verder as om voorbarig en arrogant te wees….
28 Oktober 2011
Het jy geweet?