‘n Vrou van Lesotho se liggaam is in Freedom Park-informele behuisingsgebied in Rustenburg gevind, het die polisie in Noordwes Vrydag gesê.
Lees meerAlles vir Vrydag 29 Junie 2012
Serena Williams wil graag rose hê
Voormalige Wimbledon-kampioen, Serena Williams, het Donderdag haar bewonderaars versoek om rose aan haar te stuur.
13-jaaroue moord: Verdagtes se borgaansoek aangehoor
Drie van die ses mans wat vir die moord op Betty Ketani, 13 jaar gelede, in hegtenis geneem is, het Vrydag in die landdroshof in Johannesburg verskyn.
Vulgêre volkslied: KFC sê jammer
KFC het onvoorwaardelik om verskoning gevra vir ʼn aanstootlike en vulgêre weergawe van die volkslied wat vroeër die week in een van sy restaurante in Kaapstad gespeel is.
101 dinge wat jy kan doen om ʼn verskil te maak
Ernst Roets bied ‘n praktiese gids hoe jy ‘n verskil kan maak
PTA-vlieënier oorleef noodlanding
ʼn Vlieënier het ongedeerd daarvan af gekom nadat hy omstreeks 10:00 Vrydagoggend ʼn noodlanding in ʼn veld naby die Wonderboom-lughawe, in die noorde van Pretoria, moes uitvoer.
Adam Tas deel skok oor baba
Die sanger Adam Tas, oftewel Francois van der Merwe, en sy vrou, Caren, sê hulle is onkant gevang toe hulle vroeër meegedeel is dat hul ongebore baba ʼn seldsame sindroom het.
Polisieman vas ná hy glo bewyse teen sy seun vernietig
ʼn Polisiebeampte en sy 23-jarige seun het Donderdag in die Waterval Boven-landdroshof verskyn op aanklagtes van ʼn rits misdade.
Suid-Afrikaners “timmer” boewe in Australië
Twee rowers in Australië het hul moses teëgekom toe hulle vroeër die week by ʼn huis in Queensland, waar Suid-Afrikaners bly, probeer inbreek het.
Jacaranda FM-omroeper se vrou sterk aan
Paul Rotherham, ʼn omroeper by Jacaranda FM, se vrou, Zina, sterk aan nadat sy Woensdag twee keer geskiet is tydens ʼn kapingspoging.
Rugbyverkragting: Speler kom na vore
‘n Speler van Nieu-Seeland se o.20-rugbyspan, die Baby Blacks, het na vore gekom as die persoon wat van verkragting in Suid-Afrika beskuldig word.
Herderspastei met ʼn botterskorsiebolaag
Smaaklike herderspastei-resep
ANC-beleidskongres: Dag drie
Die media het vanoggend oor die algemeen versigtig-optimisties gereageer op aangekondigde besluite oor ANC-beleidskwessies wat uit die kongres te Midrand filtreer. Die kongres eindig vandag.
Nuuskommentaar: Dinge daar doer knyp ons hier
Min Suid-Afrikaners hou nie die oog op die internasionale olieprys nie. Tydens die hoogtepunt van die Arabiese domino-revolusie asook Iran se dreigemente om die Straat van Hormoes onbevaarbaar te maak, het die olieprys die hoogte ingeskiet.
ANC die hoenders in oor vulgêre Afrikaanse volkslied by KFC
Die ANC het geëis dat die misbruik van die volkslied deur kunstenaars en besighede ondersoek word na ‘n vulgêre weergawe van die volkslied gister by ‘n KFC-tak uitgebasuin is.
Jong vrou ernstig beseer na vragmotor kar tref
‘n Jong vrou is ernstig beseer nadat ‘n vragmotor in Potchefstroom in haar motor vasgejaag het.
Nelspruit-man wreed deur twee sjimpansees aangeval
‘n Amerikaanse navorser by Chimp Eden in Nelspruit is Donderdag wreed deur twee sjimpansees aangeval. Sy een oor, ‘n paar vingers en tone is afgebyt en hy het talle ander bytplekke opgedoen.