Drie kinders is Maandagaand in Durban in twee afsonderlike voorvalle dood nadat die huise waarin hulle gebly het as gevolg van swaar reën ingetuimel het.
Alles vir Dinsdag 11 Desember 2012
Man praat uit tronk ná hy Rustenburgse-polisievrou beroof
ʼn Man het uit die tronk vertel hoe hy ʼn ruk gelede ʼn Rustenburgse-polisievrou, in uniform, beroof het, en dat hy jammer is ná jare in die tronk.
Staatlikheid is ook ideologie en dominant daarby
Hoe ernstig kan ʼn mens ʼn ope brief deur sakemense, wat dink staatlikheid en nasiebou is geen ideologie nie, opneem?
Skadebepaling ná plaasarbeiderstaking
Die departement van landbou in die Wes-Kaap het Dinsdag die omvang van die skade ná die onlangse plaasarbeiderstaking bekendgemaak.
Man vermoor glo swanger matrikulant
ʼn Man wat sy meisie, ʼn swanger matrikulant, oor die naweek met ‘n skerp voorwerp doodgesteek het, verskyn Dinsdag in die hof.
Pa wat dogtertjie ontvoer verskyn in hof
Die pa wat na bewering sy sewejarige dogtertjie, Pura Pahlo, verlede week Woensdagoggend voor Laerskool Waterkloof in Pretoria-Oos ontvoer het, het Maandag in hof verskyn.
Nuuskommentaar: Periskoop uit die modder
Daar is geen twyfel nie dat daar hard in Suid-Afrika probeer word om ‘n eenvormige Suid-Afrikaanse werklikheid te skep, en wat die werklike werklikheid is, is kwalik ter sake. Die snoerwet is maar een voorbeeld.
Vier beseer na trein in rivier beland
Vier mense is Dinsdagoggend beseer na ʼn goederetrein in die Amanzimtoti-rivier naby Durban, KwaZulu-Natal beland het.
Renosterstropery neem erg toe
Daar is vanjaar reeds 170 meer renosters vir hulle horings doodgemaak as verlede jaar.
Ses dood na brug meegee
Ses mense is Maandagaand dood en talle word glo vermis nadat vier motors deur vloedwater meegesleur is in Ermelo, Mpumalanga.