Die wêreld se lelikste hond is vandeesweek aangewys.
Alles vir Sondag 25 Junie 2017
Vermeende kapers ernstig beseer in ongeluk
Die twee mans het na bewering minute vroeër die motor by ʼn hospitaal gekaap.
Jong pa sterf ná hy rekenaar herstel
“My wêreld het uitmekaargeval. Ek wens dié pyn nie vir enigeen toe nie. Dit is ʼn ongelooflike seer wat nie beter raak nie, en my hart gaan uit na ouers wat hul kinders verloor het. Die pyn is verskriklik.”
Boer kritiek ná fratsongeluk op plaas
“Hy was baie ernstig beseer en was by die aankoms van die nooddienste in ʼn kritieke toestand. Die man is dadelik behandel met lewensondersteuningsmiddels en is na die Life Glynwood-hospitaal geneem vir dringende behandeling.”
Gedagte vir die dag: Omhels die waarheid
Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat volgens sy besluit geroep is. (Romeine 8:28)