Panyaza Lesufi, die Gautengse LUR vir onderwys, gesê hy is teleurgesteld dat die Gautengse-skool aanvanklik besluit het om die onderwyser nié af te dank nie, ten spyte van die feit dat hy tydens ʼn dissiplinêre verhoor skuldig bevind is.
Alles vir Saterdag 29 Julie 2017
Maroela word 6: Ses jaar se beste stories
Die Maroela-nuusspan het ʼn paar somme gemaak en ʼn bietjie in die digitale argiewe gekrap om te sien watter stories en ander inhoud die gewildste was, en hoeveel inhoud op dié webblad in die afgelope ses jaar gelees is.
Een dood, 10 beseer in botsing
ʼn Man wat op die sypaadjie geloop het, is deur een van die motors getref.
Gedagte vir die dag: My kind is slimmer as joune
Moenie jouself op die skouer klop nie. Laat iemand anders jou liewer prys. (Spreuke 27:2)