“Ons hulp is nie genoeg nie. Ons sou graag meer wou doen.”
Alles vir Vrydag 12 Januarie 2018
‘Tweetalige onderrig kan nie afgedwing word’
“Dit is baie kommerwekkend dat die prosedures op dié manier hanteer is. Gʼn wonder dit is chaos nie. Leerders word geplaas en dan word die probleem net aan die beheerliggaam oorgelaat.”
‘EFF te blameer vir studente-stormloop’
Die kollege moes Donderdag noodgedwonge registrasie vir die akademiese jaar 2018 opskort toe duisende voornemende studente by die hekke ingestorm het om ʼn plek by die kollege vir die jaar te probeer verseker.
Gedagte vir die dag: Die dae vertel vir mekaar
Die een dag gee die berig deur aan die ander en die een nag deel die kennis aan die volgende mee. Sonder spraak en sonder woorde, onhoorbaar is hulle stem. (Psalm 19:3-4)