“Hulle het komberse oor hulle gegooi en vir hulle gesê hulle beter doodstil bly of hulle gaan hulle doodmaak. Toe hulle loop, het een van die aanvallers vir hulle gesê: ‘God bless you.’”
Alles vir Woensdag 8 Augustus 2018
Meer bekend oor wenner van PowerBall-boerpot
Die 34-jarige het ook meer bekend gemaak oor wat hy met sy wengeld gaan doen.
Boek: Doodmenslik
Willie van der Merwe se debuutbundel handel oor religieuse ontnugtering, geklee in vele vorme, en is ʼn verkenning van die eksistensiele vakuum soos selde tevore in Afrikaans.
Vandag se sportnuus
Suid-Afrika speel vandag in hul vierde van vyf eendagwedstryde teen Sri Lanka in Kandy. Die Proteas het reeds die reeks beklink.
Nog geen einde in sig vir Gautrein-staking
“Daar is nou al drie aanbiedinge gemaak wat almal ʼn aansporingsbonus insluit.”
Verlore kleuter se ouers jaar later steeds soek
Die 4-jarige dogtertjie is alleen in die badkamer van ʼn winkelsentrum gevind en kon nie vir die polisie sê waar sy vandaan kom nie.
Belangrike nuus vir naweekgangers
Die N3-tolkonsessie het Dinsdag belangrike inligting gedeel vir diegene wat hierdie langnaweek die langpad gaan aanpak vir ʼn wegbreeknaweek.
Gedagte vir die dag: Oorspronklikheid
Ons het gawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het. Ons moet hierdie vermoëns reg gebruik. (Romeine 12:6)