“Jy kan gerus hierdie plaatkoekies saam met brosgebraaide spekvleis bedien of met geklopte room en bessies.”
Alles vir Woensdag 13 Maart 2019
Boek: Die skandalige susters Smit
Toe hulle aankondig dat hulle ʼn maand lank oorsee gaan, is dit vanselfsprekend dat Sara nie saamgaan nie. Sy moet by haar drie tannies, haar pa se susters, in die stad gaan bly.
Vandag se sportnuus
Die daaglikse sporthoogtepunte waarvan jy moet kennis neem.
Brandstigting by skool ondersoek
Die departement van onderwys het gesê die brand volg minder as ʼn week ná twee leerders by die skool geskors is in verband met die aanranding van ʼn ander skolier.
4 kinders dood: ‘Sy het jammer gesê’
“Sy is altyd baie hartseer. Ons wag geduldig vir die verslae oor haar geestelike toestand.”
o.12-atleet uit span uitgesluit oor rassekwotas
“Indien dié atleet nie in die span ingesluit word nie, sal ons die hof op ’n dringende basis nader om die atleet wel in die span te kry.”
Gedagte vir die dag: Vrygemaak in die Gees
Waar die Gees van die Here is, is daar vryheid. Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Dit doen die Here wat die Gees is. (2 Kor 3:17-18)