Die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersunie (Samwu) het gesê die staking wat Durban die afgelope week in chaos gedompel het, sal na verwagting Vrydag voortgaan.
Alles vir Vrydag 3 Mei 2019
Lesersbrief: Weerwolwe en die ou Suid-Afrikaanse vlag
Mense het nog altyd die behoefte gehad om iets, buiten die self of die groep, te blameer as daar wesenlike fout in die samelewing is.
Samestelling van regering: Só lyk tydlyn
Die parlement het die reëlings vir die inhuldiging van die nuwe parlement, president en regering in die tydperk ná volgende week se verkiesing aangekondig.
Podlitiek: Peilings, afdankings, partye en buiteland
In vandag se episode van Podlitiek haal Daniël Eloff, Ernst van Zyl en Paul Maritz oudergewoonte die vergrootglas uit vir Suid-Afrikaanse nuus en politiek, deeglik bewus van die groot stemdag wat minder as ’n week weg is.
Gedagte vir die dag: Offer eerder dit
Die offers van God is ’n gebroke gees; ’n gebroke en verslae hart sal U, o God, nie verag nie! (Psalm 51:19, Bybel In Afrikaans 1933/1953)