Die Amerikaanse regering het Donderdag aangekondig hy het ʼn lening van net meer as R600 miljoen ($40 miljoen) toegestaan aan die energiemaatskappy Renergen om aardgas en helium by Virginia in die Vrystaat te ontgin.
Alles vir Vrydag 23 Augustus 2019
Skok oor vier in N1-ongeluk sterf; 15 beseer
Die Gautengse LUR vir vervoer en paaie het sy skok uitgespreek oor die grusame ongeluk op die M1 Noord wat Donderdagoggend die lewe van vier padgebruikers geëis en 15 ander beseer gelaat het.
Ouers van dié kinders woedend na ‘grap’ op radio
“Dit is ʼn groot storie, niks daaromtrent is ʼn grap nie.”
Gedagte vir die dag: Veg? Ja, maar …
In die wêreld sal julle dit moeilik hê; maar hou moed: Ek het die wêreld klaar oorwin. (Johannes 16:33b)