Die Tshwane-metropolisie het die beampte geloof vir sy dapperheid.
Lees meerAlles vir Vrydag 23 Augustus 2019
Saak teen polisiehoës uitgestel
Die saak sal dán weer aangehoor word.
Hoërskool Hendrik Verwoerd amptelik herdoop
Die bal om Hoërskool Hendrik Verwoerd se naam te verander is reeds in 2016 aan die rol gesit nadat dié naam as onderdrukkend bestempel is.
Skel op Kaapse strande kan eersdaags tot tronkstraf lei
Die regulasies beslaan 17 bladsye en dek alles van visvang tot vuurmaak.
Dubbele moorde: Beskuldigde hoor sy lot
Die Human-egpaar is op 14 Junie 2016 in hul huis in Groot-Brakrivier vermoor.
Verbrande liggaam in kattebak dié van weermaglid
ʼn Verbyganger het die polisie Sondag na die toneel ontbied waar die liggaam van ʼn 41-jarige man in die kattebak van die motor gekry is.
ToekomsVenster: Julle moet Hom Jesus noem
Jesus beteken inderdaad Verlosser. Hy het gekom om mense van ʼn troostelose toekoms te red. Hy het gesterwe sodat ons kan lewe.
Vrou van Modimolle vermoor
Sy is omstreeks 07:00 vir die laaste keer lewend gesien.
Hierdie Maroela-lesers gaan in Japan rugby kyk!
Nicole Retief van Pretoria, Eben Olivier van Brackenfell, Rika Nel van Durbanville en Martin Terblanche van Pretoria is Donderdag as die wenners van Maroela Media en Virseker se “Wen rugbykaartjies na Japan”-kompetisie aangewys.
Ramaphosa wil praat oor pensioenfondsbates en die ekonomie
“Ons finansiële bronne is uitgeput en Suid-Afrika se ontwikkelingsbehoeftes is enorm. Ons moet oor voorgeskrewe bates praat omdat ons moet kyk hoe ons verskillende hulpbronne in die land kan benut om doelgerigte groei te kry.”
Jagter steeds in ernstige toestand ná buffel hom gaffel
FC Prinsloo, die beroepsjagter wat verlede week ernstig beseer is nadat ʼn buffel hom gegaffel het, is steeds in ʼn ernstige toestand in ʼn hospitaal in Polokwane.
Akteurs vertel: Dié ‘Fiela se kind’ is anders
“Daar is verskillende maniere om ʼn storie te vertel. En ja, natuurlik gaan mense praat oor die eerste fliek en dit vergelyk, maar ons het ʼn storie probeer vertel en ons het alles daarin gesit.”
Motshekga: Sit skoolkinders in grondslagfase outomaties deur
Volgens Motshekga dui internasionale neigings en studies in die opvoedkunde tans daarop dat herhaling van ’n skooljaar baie min voordele vir jong leerlinge in die grondslagfase inhou.
‘Survivor SA’: ‘Die uurglas het uitgeloop vir my’
Indien jy nog nie gisteraand se episode gekyk het nie, moet jy eerder nie hier lees nie, anders gaan jy sien wie uitgestem is.
Hanekom teen Zuma oor spioenasiebewering
Hanekom vra ʼn hofbevel wat Zuma verbied om enige stelling te publiseer waarin hy beweer of impliseer dat Hanekom ʼn agent vir die vyand of ʼn apartheidspioen was.
Kovsies se bekroonde speler wil net haar sport geniet
“Ek is net 20 jaar oud en ek wil net die spel soveel as moontlik geniet, terwyl ek die Here deur my spel verheerlik.”
Man later in hof oor gruvonds by Kaapse woonstelgebou
Die motief vir die moord is in dié stadium nog onduidelik.
Stigting verkla Ernst Roets oor ou landsvlag
Die stigting glo dat die optrede van AfriForum se verteenwoordiger in kwade trou en in minagting van die hof gedoen is.
Resep: Suurlemoen-meringuekoek
’n Heerlike verrassing vir die soettande in die gesin.
Totalitarisme bekruip jou soos Raka
Wat jou koue rillings moet gee, is dat so ʼn uitspraak gevier word deur sekere dele van Suid-Afrika, en dat daar nou ywerig aangedring word op nóg simbole wat verban moet word.