Hoewel sy infeksie en koors geleidelik verbeter het, kon hy egter weens sy toestand nie na ʼn private hospitaal oorgeplaas word nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "buffel"
Jagter steeds in ernstige toestand ná buffel hom gaffel
FC Prinsloo, die beroepsjagter wat verlede week ernstig beseer is nadat ʼn buffel hom gegaffel het, is steeds in ʼn ernstige toestand in ʼn hospitaal in Polokwane.
Man ernstig beseer deur buffel
“Hou hom ook in julle gebede.”
‘Wonderwerk’ dat jagter leef ná buffel hom gaffel
Boodskappe van bemoediging uit die jagtergemeenskap stroom van reg oor die wêreld in nadat Bossie Mostert (39), ʼn beroepsjagter van Limpopo, verlede week deur ʼn buffel gegaffel is.
Man draai tweede keer by dood om toe buffel hom gaffel
“Dokters het destyds gesê dis ʼn wonderwerk dat hy lewe – nes hierdie keer,” het Jacobsz se broer gesê.
Luister: Registreer nou vir Afrikaanse Onderwyserkongres
Afrikaanse onderwysers kan nou registreer vir ʼn jaarlikse kongres wat fokus op die bevordering van onderwysers se professionele ontwikkeling, met ʼn spesifieke fokus op Afrikaans Huistaal en Wiskunde.
Swanger vrou deur buffel gedood
ʼn Swanger vrou van Zimbabwe wat vermoedelik onwettig die grens na Suid-Afrika oorgesteek het, en haar ongebore baba is Dinsdag dood toe ʼn buffel haar gegaffel het.
Twee glo deur buffel deurboor
ʼn Noodreddingshelikopter is Donderdag na die iSimangaliso-vleilandpark, noord van St Lucia aan die KwaZulu-Natalse kus, ontbied om twee persone te red wat glo deur ʼn buffel deurboor is.
Buffel deurboor bejaarde
ʼn Man, in sy 70s, is Saterdag op ʼn plaas naby Tzaneen in Limpopo dood toe ʼn buffel hom deurboor het.
Video: Buffel jaag leeu van haar kalfie weg
‘n Leeu wat kom ondersoek instel terwyl ‘n jong buffelkalfie staan en bulk, word vinnig die skrik op die lyf gejaag toe die koei opdaag.
Twee beseer toe luiperd en buffel aanval
‘n Omgewingsbeampte van die Kruger-wildtuin en ‘n inwoner word in ‘n hospitaal behandel nadat hulle Dinsdag onderskeidelik deur ‘n luiperd en ‘n buffel aangeval is, het SANParke Woensdag gesê.