Die man het die drie vroue in die kamer toegesluit en die huis toe glo aan die brand gesteek.
Alles vir Vrydag 27 November 2020
Vyf van polisie vas vir moord ná beweerde aanranding
Jason Heyns is tydens sy inhegtenisneming glo aangerand en is ʼn week later dood.
Covid-19-statistieke: Gauteng kry hulp met syfers
Gauteng gee intussen dringend daaraan aandag om die syfers in dié provinsie behoorlik te verwerk.
Gedagte vir die dag: Sy heerlikheid aan ons geopenbaar
Ek reken dat die lyding van die teenwoordige tyd nie opweeg teen die heerlikheid wat aan ons geopenbaar sal word nie. (Romeine 8:18)